Jessica Chastain lyk op die oog af na ʼn lieftallige, oulike poppie, maar daar skuil ʼn sluipmoordenaar onder al daardie dik grimering en kuifie-regop-wiphare wat so sexy oor haar oë tuimel.
Alles vir Vrydag 28 Augustus 2020
Leon van Nierop se resensie: Tenet
Die goeie nuus is dat teaters in Suid-Afrika weer heropen het, maar was Tenet al die bohaai werd? Lees Leon van Nierop se resensie
Foto’s: Eerste Spoegwolf-baba gebore
“Ek wil vir hom die hele wêreld gee.”
Gedig: Gesig van die liefde
“gesig wat ek liefhet, die gesig van liefde…”
Kelly Bain-moord: Lewenslank vir reeksoortreder wat jong ma vermoor
Sizwe Jika dien reeds tronkstraf uit vir die moord op die 86-jarige Anne Smit, asook vir ʼn vlaag huisbrake.
Binnelandse sake: Derduisende leerders steeds sonder ID’s
Suid-Afrikaners in die buiteland wat dringend moet huiswaarts keer, kan nou aansoek doen om ʼn noodpaspoort.
Hoe Donald Trump nog in November kan wen
Trump se huidige agterstand beteken egter nie dat hy reeds die verkiesing verloor het nie.
Nuuskommentaar: Die media-elite se empaaier van betekenislose woorde
Terwyl die verslaggewer voor brandende motors gestaan en praat het, het CNN se opskrif gelui: “Fiery but mostly peaceful protests after police shooting”.
Die wêreld in foto’s – 28 Augustus 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie was daar ʼn vuurwerkvertoning naby die Washington-monument in die VSA op die vierde dag van die Republikeine se nasionale konvensie.
Becker-broers se positiewe scenario’s
Die Becker-broers het onlangs ’n lesing gegee by die US-instituut waarin hulle vier scenario’s voorgehou het van hoe die land teen 2045 kan lyk.
Covid-19: Vrae, kommer oor syfers in Oos-Kaap
Die Oos-Kaapse departement van gesondheid se eie data oor die getal aktiewe gevalle in dié provinsie klop nie.
Boek: Digbundel bied vroueblik op die lewe
‘Vers & vrou’ bied 258 gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat saam met vroue leef.
18-jarige as boereworskampioen aangewys
“Dit is die eerste keer dat ek ingeskryf het vir hierdie kompetisie, so ek het nie eintlik enigiets verwag nie.”
Polisieman vas vir statutêre verkragting
Die beweerde slagoffer was agt jaar oud toe die verkragting plaasgevind het.
Boodskap-in-ʼn-bottel keer ná 35 jaar terug
ʼn Vrou het ʼn brief teruggekry wat sy 35 jaar gelede in ʼn rivier gegooi het.
Hamilton gaan nie Belgiese GP boikot
“Dit is in Amerika en ek is onseker of my optrede hier enigsins ’n invloed daar sal hê. Ons is in België en nie in die VSA nie.”
Hemel op aarde …
Die knikke en draaie in die pad maak ons nie bang nie, hier is die Porsche baas.
Foto’s: Afrikaanse Taalmonument ’n wetenskapsfiksie-ster
In die foto’s verskyn die monument as “The Gate” in die tweede episode van die 12de seisoen van dié BBC-reeks.
Voormalige geneesheer-generaal van SANW sterf
Vejaynand Indurjith Ramlakan was ook voorheen inspekteur-generaal van die departement van verdediging.
Boete vir taxibestuurder wat twee PE-vroue doodry
Die taxibestuurder het homself aan die polisie oorgegee nadat hy deur ʼn rooi verkeerslig gery en die voertuig van die oorledenes getref het.