As ’n jong predikant het ek die besondere voorreg om elke Sondag vanaf ons gemeente se preekstoel te kan preek. Maar ongelukkig as ek van die preekstoel se trappies afklim, in my kar klim en huis toe ry, moet ek myself vinnig inhou om nie bitter te raak teenoor die onreg in ons eie land nie.
Alles vir Vrydag 28 Augustus 2020
Luister: Dowwe Dolla hou eerste en enigste aanlyn vertoning
“Vergeet van die politiek en die geld wat knyp, om nie te praat van die korona-rolletjies wat knyp nie! Gun jouself net ʼn blaaskans.”
Redakteursbrief: Ons skrik nie vir ʼn uitdaging nie – nes ons voorouers
Oor dié sukses in ʼn baie moeilike tyd is ek nederig dankbaar. Kreatiewe denke beteken immers niks sonder harde werk nie. Pak jy ʼn uitdaging sonder die nodige toewyding en deursettingsvermoë, is jou kans op sukses skraal, skryf Susan Lombaard.
Vandag se sportnuus
SA se Anderson teen Zverev in openingsronde van die Amerikaanse Ope.
Foto’s: Sterftes, verwoesting ná orkaan Laura
Laura was met stormsterk winde van 240 km/h die kragtigste orkaan om Louisiana in 150 jaar te tref.
Bedreigde wildehonde doelbewus doodgemaak
“Tensy meer bewustheid gekweek word, gaan dié soort konflik tot die spesie se uitsterwing lei.”
Munisipale amptenaar vra glo omkoopgeld om rekening te verminder
Die verdagte het glo ’n beloning geëis om ’n rekeninghouer se stewige nutsrekening te verminder.
Resep-video: Koeksister-poeding
Slegs twee bestanddele vir hierdie soet en taai Suid-Afrikaanse poeding!
Opod ondersoek skietery in Eldoradopark
Daar word beweer dat die seun se dood ’n regstreekse gevolg is van polisiebeamptes wat nie voldoende opleiding ontvang het nie.
Handwerk: ’n Gehekelde top vir ’n Boho-somer
Maak vir jou ʼn maklike gehekelde top om te pas by die boho-styl, net betyds vir die nuwe seisoen om die gees van die woord boheems te vier.
Hoe lyk Hollywood: Britney se geldsake maak opslae; Joe Exotic-minireeks op pad
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Gerugte oor nog ʼn drankverbod wil nie gaan lê
“Dit is dus noodsaaklik dat Ramaphosa Suid-Afrikaners gerusstel dat hy nie sal toegee aan enige politieke druk deur die ANC of die ministers in sy kabinet rakende nog ʼn alkoholverbod nie.”
Geduld gevra met hernuwing van vuurwapenlisensies
Die bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het gesê daar word werk daarvan gemaak om die agterstand met die vernuwing van vuurwapenlisensies weens die Covid-19-pandemie aan te pak.
Skerpioen-angel gou terug, belowe Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag in die Nasionale Vergadering die sterkste aanduiding tot dusver gegee dat ʼn teenkorrupsie-eenheid geskoei op die ontbinde Skerpioene deur die regering ingestel gaan word.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers styg steeds
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Kom sit aan
Matteus het toe ’n groot ete aangebied en, werklikwaar, baie van sy medetollenaars en ander berugte sondaars het gekom en die tafel met Jesus en sy dissipels gedeel. (Matteus 9:10)