Die DA is tans die enigste Suid-Afrikaanse politieke party wat selfs probeer om provinsiale en landwye kongresse te hê,
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Augustus 2020
Nog ’n liggaam in Mtwalume gevind
Verbygangers het die liggaam vroegoggend aangetref.
Eldoradopark: Nog ʼn klag teen polisiebeamptes bygevoeg
Die polisiebeamptes het reeds tereggestaan op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg.
Battery-aangedrewe gesigmasker binnekort beskikbaar
Dié masker laat jou skoon en gefiltreerde lug inasem terwyl die ingeboude waaiers volgens jou asemhaling aanpas.
Dodetal styg ná orkaan Laura
Agt mense het aan koolstofmonoksiedvergiftiging weens foutiewe kragopwekkers omgekom.
Vrou op N12 aangeval
Die vrou het langs die pad stilgehou om haar motor se ruitveërs te verstel.
Herman Mashaba stig nuwe party
“Rassisme het geen plek in ActionSA en Suid-Afrika nie.”
Navorsers gebruik klank om dolfyne te tel
Dié klanktegniek kan gebruik word om die bevolking bedreigde boggelrugdolfyne in Suid-Afrika beter te verstaan.
Duisende motorfietsryers staan saam teen plaasaanvalle
“Genoeg is genoeg.”
Familie wag weke vir oorlede pa se oorskot
“Hy is alleen dood en ons kan nie eers sy liggaam sien voordat hy veras word nie.”
Drakoniese regulasies groot gevaar vir internetgebruikers
“Die regulasies gee die regering die bevoegdheid om enige aanlyn plasing, onder meer, sosialemediaplasings, goed te keur of nie.”
Foto’s: Sneeu in Sutherland
Sutherland was Saterdagoggend met sneeu bedek.
‘Gee Gumede die trekpas’
Verskeie organisasies en partye meen Zandile Gumede moet nie net gevra word om terug te staan van die ANC nie, maar ook afgedank word.
2 vas wat glo by skool inbreek
Die verdagtes is onder meer met 16 skootrekenaars, 150 tablette en een projektor betrap.
Amptenaar misbruik glo departement se brandstofkaart
Die amptenaar se beweerde bedrieglike optrede het die staat meer as R10 000 gekos.
Só lyk die gemiddelde plaasaanvaller
In die meeste gevalle is die plaasaanvallers se hoofmotief om te moor. Die aanvallers is maar te bly as hy tyd het om die boer te martel ook.
Gholf: Vanjaar se Nedbank-uitdaagtoernooi van die baan
Die Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City gaan vanjaar vir die eerste keer sedert 1981 nié plaasvind nie.
BMW-gholftoernooi: Oosthuizen weer in wedloop ná eerste twee rondes
Kan Oosthuizen dit volhou?
Akteur van ‘Black Panther’ sterf
Chadwick Boseman was bekend vir sy rol as King T’Challa in Marvel Studios se superheld-fliek Black Panther.
2 polisiebeamptes vas ná skietery in Eldoradopark
“Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat het ʼn besluit geneem ná noukeurige oorweging van die bewyse wat voorgelê is.”