Dié provinsie het tans die meeste aktiewe gevalle van Covid-19.
Alles vir Saterdag 29 Augustus 2020
Gedagte vir die dag: Liefde en vergifnis
Toe die Fariseërs sien dat Hy saam met sulke berugte sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Hoe kan julle leermeester saam met sulke immorele karakters eet?” Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: “Gesonde mense het die dokter nie nodig nie – die siekes wel.” (Markus 2:16-17)