Die inhegtenisnemings hou verband met die toekenning van tenders om onder meer handelsmerke op polisievoertuie aan te bring.
Alles vir Maandag 31 Augustus 2020
Nuwe app bied luisterboeke vir leesgieriges
Luisterboekweergawes van ‘Corali’, ‘Asem’ en ‘Kanaän’ is binnekort in dié nuwe oudioteek beskikbaar. Voorlesings is deur bekendes soos Armand Aucamp, Elzabé Zietsman en Valiant Swart gedoen.
Dubbele plaasmoord skok
“Op ʼn veiligheidskamera wat die landelike paaie in die gebied monitor, kan gesien word hoe die egpaar kort voor die moord uit die dorp in die rigting van hul plaas ry.”
Polisiebeampte dood in motor gevind
ʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is dié naweek dood in sy motor aangetref.
Covid-19: Nog ʼn verdagte vas vir WVF-bedrog
“Die verdagte is in hegtenis geneem nadat hy ʼn kitsmiljoenêr geword het nadat R4,7 miljoen aan hom betaal is.”
Comrades-kampioen erg aangerand terwyl hy oefen
“Hulle het voortgegaan om hom aan te rand en drie ribbes en sy wangbeen gebreek.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: “As U wil …”
“Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg”. (Lukas 22:42)