’n Video van sneeu vanuit ’n kabelkar op ’n koue Tafelberg word sedert Saterdag op sosiale media gedeel.
Alles vir die maand Augustus 2020
Kunsdiewe sny kosbare kunswerke uit rame
Die skilderye wat vermis word, sluit in werke deur bekende kunstenaars soos Frans Claerhout, Marie Vermeulen-Breedt en Christiaan Diedericks.
Faf skitter in Sale-sege
Faf de Klerk is dalk ’n buksie agter die skrums, maar hy speel gereeld met die selfvertroue en moed van ’n Dawid teen die veel groter Goliats.
Mans swaar gestraf ná rooftog in Oos-Kaap
R20 000 se kontant en selfone is destyds tydens die rooftog gebuit.
DA lê klag teen Wes-Randse burgemeester
Eskom het vroeër vanjaar aangedui dat die munisipaliteit se kragrekening met R272 214 596 agterstallig is.
Egpaar op KZN-plaas vermoor
Die egpaar het albei skietwonde gehad.
Djokovic marsjeer voort na Ope-titel
“In hierdie stadium van my loopbaan wil ek graag elke geleentheid met albei hande aangryp. Tans speel ek van die beste tennis nóg en met elke oorwinning kry my selfvertroue ’n lekker hupstoot.”
Man van korrektiewe dienste vermoor vrou glo
Die amptenaar het na bewering sy vrou só aangerand dat sy aan haar beserings beswyk het.
Storie van hoop begin met net ’n bank en ’n bed
“Niks kon egter my geloof knak nie, want dit was al wat ek gehad het.”
Amerikaanse gholf: Johnson, Matsuyama kry hul neuse voor
Dit vertel die verhaal van die derde ronde van die BMW-kampioenskap wat op Olympia Fields II in Illinois gespeel word.
Forensiese verslag oor Beitbrug-grensdraad ingedien
Daar is ʼn sterk vermoede dat onomstootlike en duidelike korrupsie en wanbestuur tydens die projek plaasgevind het.
Covid-19-statistieke: Meer as 200 nuwe sterftes
Byna 14 000 Suid-Afrikaners het nou reeds weens die koronavirus gesterf.
Gedagte vir die dag: Gewer sonder gelyke
Jesus het hulle geantwoord: “Laat haar met rus! Waarom maak julle dit vir haar so moeilik? Sy het ’n weldaad aan My gedoen.” (Markus 14:6)
Oos-Kaapse DA wys hoe goed ʼn virtuele kongres kan werk
Die DA is tans die enigste Suid-Afrikaanse politieke party wat selfs probeer om provinsiale en landwye kongresse te hê,
Nog ’n liggaam in Mtwalume gevind
Verbygangers het die liggaam vroegoggend aangetref.
Eldoradopark: Nog ʼn klag teen polisiebeamptes bygevoeg
Die polisiebeamptes het reeds tereggestaan op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg.
Battery-aangedrewe gesigmasker binnekort beskikbaar
Dié masker laat jou skoon en gefiltreerde lug inasem terwyl die ingeboude waaiers volgens jou asemhaling aanpas.
Dodetal styg ná orkaan Laura
Agt mense het aan koolstofmonoksiedvergiftiging weens foutiewe kragopwekkers omgekom.
Vrou op N12 aangeval
Die vrou het langs die pad stilgehou om haar motor se ruitveërs te verstel.
Herman Mashaba stig nuwe party
“Rassisme het geen plek in ActionSA en Suid-Afrika nie.”