Sheeran se dogtertjie spog boonop met ʼn besonderse, maar gepaste naam.
Alles vir Dinsdag 1 September 2020
Moord op student: Voorverhoor begin eersdaags
Jesse Hess en haar oupa is verlede jaar net ’n week ná die opspraakwekkende moord op Uyinene Mrwetyana (19) vermoor.
KSA se jaarvergadering is onbepaald uitgestel
KSA het onlangs ’n transformasie-ombudsman aangestel en enigiemand wat meen dat hy weens ras van geleenthede ontneem is, kan die ombudsman nader om sy saak te stel en selfs dalk vergoeding kry.
Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê
Hoekom sê ons van iemand, wat taamlik welgesteld is, dat hy sy skapies op die droë het? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking
Oudste egpaar ter wêreld aangewys
Dié egpaar het vier kinders wat almal steeds lewe, 11 kleinkinders, 21 agterkleinkinders en een agteragterkleinkind.
Video: Pret met aanlyn leer
EZlearninglive is ʼn aanlyn platform wat leerhulp aanbied vir leerders vanaf Graad 0 tot Graad 3.
SANParke bied dán gratis toegang tot parke
SANParke se Nasionale Parkeweek sal vanjaar nié oudergewoonte in September plaasvind nie.
Mense maak harte oop ná hond peuter byt
“Ons is stomgeslaan en kan nie glo dat mense steeds hul harte só vir ander oopmaak nie.”
Verbruikersake: Oppas vir identiteitsdiewe
Ina Opperman gee raad oor hoe om jou inligting te beskerm en seker te maak jy val nie vir skelmstreke van iemand wat dalk nou jou inligting het nie.
Elandré is terug met nog ’n Top-20-treffer
Elandré se jongste enkelsnit, “Dag en nag”, betree dié week Maroela Media se Afrikaanse Top-20 in die 14de plek.
‘Nein, nein, nein!’ in Liechtenstein
Kiesers in Liechtenstein moes Sondag oor drie belangrike sake in ’n referendum besluit en in al drie gevalle was die antwoord ’n harde en duidelike nee.
Pa sterf in huisroof
Die man se tienerseun is ook gedurende die voorval met ʼn skerp voorwerp gesteek.
Boek: Bitterbosbende (deel twee) – ‘Die been in die bos’
Lees meer oor die Bitterbosbende se soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief en sy passasiers in ‘Die been in die bos’.
Nuuskommentaar: Gaan korrupsie ANC nou laat struikel?
Wat baie duidelik is, is dat die magstryd in die ANC so ontwikkel het dat daar slagordes opgestel word sodat geraamtes uit die kas geskud gaan word, en gedwing word om self fisiek aan hul eie gevegte mee te doen, of om die hasepad te kies.
Kaapse damvlakke styg verder
Danksy die huidige stand van sake kan waterbeperkings dalk verder gelig word.
Internasionale sportmanne maak stemme dik oor plaasmoorde
Te midde van ’n vlaag van wêreldwye ondersteuning vir die Black Lives Matter-beweging, is daar ook sportlui wat hul stemme teen plaasmoorde in Suid-Afrika dik maak.
Christiana: Klant kom op egpaar se liggame af
Die kafee was ná 08:00 steeds nie oopgesluit nie wat tot die ontdekking van die egpaar se liggame gelei het.
PE-man in huis doodgeskiet
Die man het glo sy 19-jarige seun gestuur om iets uit die bakkie te gaan haal toe hy buite deur twee mans oorval is.
Resep: Bederf jou hond met hierdie patee
Maak self tuis vir jou hond kos en sorg só dat jou geliefde vierbeenvriend gesonde kos propvol voedingstowwe eet.
Boekresensie: Mia: ‘n Ma se storie van verlies en hoop
“Mia” is nie ’n maklike boek om te lees nie. Dit is egter ’n noodsaaklike boek om te lees. Nie net vir ouers wat ’n kind aan die dood afgestaan het nie, maar vir enigiemand wat ’n geliefde verloor het.