Eskom sê die kultuur van swak gevolgebestuur gaan nie langer by die kragvoorsiener geduld word nie.
Alles vir Vrydag 4 September 2020
Snotkop en Juanita du Plessis se somertreffer is hier
Du Plessis en haar dogter, Franja, het die melodie en koor van die liedjie geskryf. Snotkop het sy eie stempel op die liedjie afgedruk deur ʼn paar verse te skryf.
Video: Renostereienaar wil 25 aande buite slaap vir bewaring
Deon Cornelius, ʼn private renostereienaar van Mpumalanga, gaan die koel lenteweer aandurf en buite saam met sy renosters slaap as deel van ʼn projek om geld in te samel vir die bewaring van dié sagmoedige grys reuse.
Sundra-plaasaanval: Verdagte in hof
Die plaaslike plaaswag het glo een van dié verdagte se makkers Woensdag op die plaas doodgeskiet.
Departementshoof vas ná hy glo lieg oor burgerskap
“Die beskuldigde is na die kantoor van binnelandse sake ontbied nadat die stelsel drie verskillende identiteitsnommers wat aan hom uitgereik is, uitgewys het.”
Vandag se sportnuus
Simbine wen goud in Frankryk
Reisagent skuldig aan diefstal
Die groep het by die lughawe aangekom om met hul eilandvakansie te vertrek, maar ondanks die betalings het Crescenda Meyer geen besprekings vir hulle gedoen nie.
Ma verdink ná vyf kinders dood gevind is
Die ma word intussen in ’n hospitaal behandel nadat sy glo haar eie lewe probeer neem het.
Resep-video: Pienkmelk-mousse
Hierdie mousse proe amper soos ʼn melkskommel!
Musiekvideo: Ruan Jordaan ‘ʼn vegter te midde van omstandighede’
Die musiekvideo is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Mabuza sê Eskom-leier is onskuldig bevind
Adj.pres. David Mabuza het Donderdag gesê bewerings dat Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, korrup of oneties opgetree het, is as ongegrond bevind.
Verbruikersake: Oppas vir skelmstreke met beleggings
Dit is baie belangrik om seker te maak jou geld word reg en veilig belê. Ina Opperman het gaan kyk waarvoor jy moet ligloop.
Medupi sal SA van beurtkrag red, sê Mabuza
Mabuza se uitlatings strook egter nie met wat André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, verlede maand gesê het nie.
Drie in hof ná hulle glo lyfstraf toedien
Die provinsiale departement van onderwys het die skoolhoof en onderwyser intussen voorlopig geskors.
DA sê John Moodey vlug van sy dade
Dit is laakbaar dat Moodey maak asof hy die DA verlaat om werklike politieke redes, terwyl hy eintlik net bang is om verantwoording te doen vir beweerde skandelike gedrag, het DA-leier John Steenhuisen gesê.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Jesus kan jou troos
Hy het aan ons sy liefde bewys, en aan ons deur sy genade ’n blywende troos en goeie hoop gegee. (2 Tessalonisense 2:17)