Dis nie ongewoon vir lede van die publiek om tussen ganse en hoenders in die tou te staan wanneer hulle die Tshwane-metro se Kameeldrift-lisensiekantoor besoek nie.
Lees meerAlles vir Sondag 6 September 2020
Grand Prix: Hamilton ook maar net mens
Tik enige Formule Een-ondersteuner met ʼn veertjie om …
EFF wil Clicks-winkels Maandag sluit
Die EFF-leier Julius Malema het op Twitter ʼn beroep op sy “medevegters en grondmagte” gedoen om Clicks aan te val.
Só lyk wêreld se duurste skaap
Volgens die Texel-skaapvereniging is die diere afkomstig van ʼn klein eiland langs die Nederlandse kus en daar word gereeld gróót geld vir hulle uitgehaal.
Skrywer Achmat Dangor sterf
Dangor was die skrywer van verskeie romans en het onder meer die Herman Charles Bosman-prys ontvang.
Eskom lê beslag op Matjhabeng-munisipaliteit se rekening
Munisipaliteite landwyd het Eskom teen die einde van Julie ʼn gesamentlike R31 miljard geskuld.
‘Duur, swak geboude’ tydelike huise moet ondersoek word
Die minister het onderneem dat stappe gedoen sal word teen diegene wat regulasies oortree.
Beurtkrag: Só lyk week se vooruitsig
Die patroon sal Dinsdag herhaal word en “hoogs waarskynlik” Woensdag ook.
Glas dalk in dié Liqui Fruit-blikkies
Verbruikers is gevra om glad nie die sap te drink nie.
Fakkelmonument na veilige bewaring geskuif
Die monument het die afgelope ruk in die vergetelheid verval, is deur vandale beskadig en as advertensiebord gebruik.
Dokter vas ná twee jaar as voortvlugtige
Nie eens ʼn week nie nadat Sassa met ʼn ondersoek na die beweerde bedrog begin het, is die ondersoeker in sy kantoor doodgeskiet.
Federer se spaarvarkie is spekvet
Hy het oor ’n tydperk van een jaar meer as die akteurs Dwayne Johnson, Vin Diesel en Ryan Reynolds en selfs die heavy metal-musiekgroep Metallica verdien.
Yoshi vind haar tuiste ná duisende kilometers
Ná maande lange reis is Yoshi eindelik in bekende waters en moontlik gereed vir vanjaar se broeiseisoen.
Beurtkrag: Fase weer aangepas
Fase 2 geld sedert Vrydag, nadat daar vroeër vandeesweek selfs na fase 4 oorgeskakel is.
Gedenkdiens vir polisielede: Hul ‘opoffering was nie verniet’
Cele het weereens benadruk dat ʼn aanval op ʼn polisielid ook gesien word as ʼn aanval op die gesag van die staat en as verraad beskou moet word.
Lincoln se haarlok, bebloede telegram te koop aangebied
Die klossie hare is sowat 5 cm lank en is verwyder tydens die nadoodse ondersoek wat op Lincoln gedoen is.
Buitelandse diens nie ‘beloning’ vir korrupte kaders
“Dit is erg genoeg dat Suid-Afrikaanse diplomate die hoofopskrifte haal weens smokkelary of omdat hulle hul meer soos glanspersoonlikhede as openbare verteenwoordigers gedra.”
Hamilton jaag vinnigste rondte ooit
“Ja, dit was nie te sleg nie.”
Internasionale oorsig: China toenemend aggressief
So onlangs soos twee dekades gelede het China min of beperkte bedreiginge vir sy buurlande en Amerikaanse belange in Asië ingehou. Die ekonomiese sukses van China die afgelope twee of drie dekades het egter van dié land ’n magtige wêreldmoondheid gemaak.
4 wenke vir #SelfsorgSondag
#SelfsorgSondag is ’n gier wat op sosialemediaplatforms soos Instagram vlamgevat het. Dit moedig mense aan om doelbewus ʼn dag van die week te neem om ʼn bietjie aandag aan hulself te gee.