“En toe was daar jy.”
Alles vir Maandag 7 September 2020
Gevangenes mag weer in tronk besoek word
Besoeke moet vooraf gereël word en geen besoeker sal sonder ’n afspraak toegelaat word nie.
Foto’s: EFF-lede sak landwyd toe op Clicks-winkels
Clicks se uitvoerende hoof het intussen in ʼn ope brief om verskoning gevra.
Wenke vir gesonde niere
Het jy geweet Suid-Afrika het van die hoogste voorkoms van nierversaking ter wêreld? Hierdie week is nasionale nierbewustheidsweek.
Foto’s: Massa-optog ‘oortref verwagtinge’
Selfs Mexikane in Mexiko het Saterdag hul stem dik gemaak teen die Suid-Afrikaanse regering se tekortkominge as deel van die Move One Million-beweging.
Clicks-winkel met petrolbom bestook
Van die glaspanele aan die buitekant van die winkel is beskadig.
Peuter se kakebeen geheg ná hond hom byt
“Daar is wel ’n kans dat van die senuwees in sy gesig nie vanself sal herstel nie.”
Die kuns van Asterix in Afrikaans
Maroela Media het by Sonya van Schalkwyk-Barrois gaan aanklop, die persoon wat verantwoordelik is vir die vertaling van die gewilde Asterix-boeke in Afrikaans.
Video en foto’s: Reuse-optog ná Normandien-plaasmoord
’n Groot banier is aan die einde van die roete oor die pad aangebring met die woorde: “President Ramaphosa, hoeveel meer moet nog sterf?”
Opening van Namibiese private skole wéér op die nipper gestuit
“Haar tas was gepak, skoolkosblikkie het reggestaan in die yskas, en haar skoon masker, rokkie, skoene, kouse was alles netjies gereed gesit.”
Wees ʼn superheld met die Batman- virtuele padwedloop
Hardloop of stap omdat jy daarvan hou, omdat dit pret is, omdat dit deel van iets groot is – en veral omdat dit ten bate van behoeftige kinders is.
JeugPro: ʼn Antwoord vir jongmense in die werkplek
JeugPro is sakpas en nommerpas vir die jongmens, met uitgesoekte voordele wat die nuwe werker in die werkplek beskerm, en help om hul loopbane te ontwikkel sodat hulle kan floreer.
Man val vyf meter ver op ongelukstoneel
ʼn Werknemer van ʼn insleepdiens het Sondagaand sowat vyf meter ver geval toe hy op ʼn ongelukstoneel in ʼn gat geval het.
Triumph Tiger 900 sal jou op enige avontuur kan neem
Op papier vertoon die Tiger baie goed, maar in realiteit nog beter.
Boek: Ontmoet ʼn donsklos en zatjie in die Bullebakke se avonture
Weet jy wat ʼn “donsklos” en ʼn “zatjie” is? Die Bullebakke is terug met nog avonture. Die boek is geskik vir kinders sewe jaar en ouer.
Resep: Eenbak-piesangbrood met grenadellaversiersel
Die broodjie word in net een bak aangemaak en dit het ʼn pragtige tekstuur.
Vier seuns verkrag glo dogtertjie
Die jong seuns is onder die 1 230 verdagtes wat dié naweek in Gauteng in hegtenis geneem is.
Drie gevangenes ontsnap uit Limpopo-tronk
Die drie is onder meer vir roof, verkragting en moord in hegtenis geneem.
Vandag se sportnuus
Video: Novak Djokovic het om verskoning gevra vir die voorval wat daartoe gelei het dat hy uit die Amerikaanse Ope gediskwalifiseer is.
Toerkampioenskap: Johnson wys weer hakskene
Verlede week was Johnson in dieselfde posisie ná die derde ronde van Amerikaanse PGA en is daar vrae gevra of hy aan sy voorsprong kan klou.