ʼn Supermarkbestuurder en nog twee verdagtes sal Maandag in die Carolina-landdroshof in Mpumalanga verskyn op aanklag van ontvoering, aanranding en moord.
Alles vir Maandag 7 September 2020
Christiana-dubbelmoord: Nog ʼn verdagte vas
Die ander twee verdagtes het intussen reeds in die hof verskyn en hulle name is bekend gemaak.
Clicks-winkels oop ondanks dreigemente
Clicks het intussen ook ‘n prokureursbrief aan die EFF gestuur met eise waaraan daar voldoen moet word om regsaksie te vermy.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle per provinsie
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vermy die sondemodder
Besef julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle is gekoop en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik. (1 Korintiërs 6:19-20)