Die beoogde park is ʼn katspoegie van die Krugerwildtuin en duisende mense het reeds ʼn petisie teen die opening daarvan onderteken.
Alles vir Dinsdag 8 September 2020
Video: Vrou rig vuurwapen op EFF-lede voor Clicks
Die vrou en lede van die EFF is ná die voorval na die plaaslike polisiestasie geneem.
Jong man val na sy dood uit woonstelgebou
Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die voorval.
Luister: Wiele2Wiele ry met Mazda se CX-5 en Isuzu se D-Max
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se CX-5-sportnuts en Isuzu se D-Max 250 X-Rider-bakkie. Hulle verduidelik wat is rem-homologasie en vir 2-wiele kyk hulle na die onthulling van BMW se grootse bokserenjin in ‘n motorfiets – die BMW R 18.
Watwou inryteater, Atterbury bied instapteater
Al ooit gehoor van ʼn instapteater? Atterbury-teater en Optog! nooi teatergangers om op 12 en 13 September dié unieke ervaring te beleef.
Mkhize optimisties dat vlak 1 gou kom
“Ons moet baie optimisties maar tog baie versigtig wees. Ons beleef nog nie die einde van die siekte nie.”
Clicks: Haarprodukte verwyder; werkers geskors
Clicks het ook besluit om al sy winkels vir een dag te sluit.
Wat is my rigsnoer vir besluitneming?
Elkeen van ons behoort die strukture waaraan ons behoort, deurlopend aan die waardes en beginsels wat dit voorhou te toets en seker te maak dat die beginsels steeds toegepas word.
BBP tuimel terwyl Covid-19 tol op ekonomie eis
Die inkrimping laat die verlangsaming in die eerste kwartaal van 2009 – tydens die wêreldwye finansiële krisis – na ʼn vulletjie lyk.
Drie dood, 11 beseer ná drie voertuie bots
ʼn Ligte voertuig het ná die botsing aan die brand geslaan.
Nelson Mandelabaai se Dag Zero het aangebreek
“Ek kook my swembadwater om dit te kan gebruik.”
Onwettige sigarethandel: Sindikate gebruik geweld, intimidasie
“Dit is ʼn prysoorlog met die klem op oorlog en hou ʼn baie ernstige gevaar van bloedvergieting in.”
Du Preez kry nasionale afrigterspos
In ’n tydperk waar Krieket Suid-Afrika aangedui het dat hy voortaan slegs swart konsultante sal aanstel in ’n poging om transformasie te bespoedig, het Dillon du Preez ’n afrigterspos gekry.
Jou dieet kan jou depressie vererger
Eet hierdie kossoorte om depressie weg te hou.
Leerder spring glo van skool se derde verdieping
Die voorval het plaasgevind kort nadat leerders aan dié skool ’n eksamenvraestel geskryf het.
Clicks kry interdik, EFF sê betogings gaan voort
Die EFF ontken dat sy lede enigsins by die geweld of plundery betrokke was.
Jakkie Louw toer land plat om klein kuierplekkies hupstoot te gee
“Afrikaners is sosiale wesens. Ons hou van vure aansteek terwyl ons met ʼn biertjie in die hand lag en gesels. Ek het dit absoluut herontdek die afgelope paar weke.”
Sinatra vir wêreld se ‘eensaamste olifant’
Sodra die olifant lyk of hy geïrriteerd raak, begin Khalil spontaan sing en Kavaan ontspan dadelik.
Barty sal nie haar Franse Ope-titel verdedig
Die wêreld se no. 1-speler sal weens die Covid-19-pandemie nie in Parys afslaan nie.
JZ-stigting vaar uit teenoor NVG oor Zuma se verhoor
Volgens die stigting is Zuma slaggereed vir die verhoor hoewel dit op die NVG se versoek vir die soveelste keer uitgestel is.