In 2015 het twee Moslembroers by die weeklikse satiriese Franse tydskrif Charlie Hebdo se kantore in Frankryk ingebars en altesaam 12 mense doodgeskiet. Onder hulle was van die land se voorste spotprenttekenaars.
Alles vir Dinsdag 8 September 2020
Ons sal self
As hierdie staat ons uitskop, skop die gemeenskap in. Ons doodkry is min. ʼn Boer maak ʼn plan, skryf Dirk Hermann.
Kenmerke van slagoffers – die persoon en die gemeenskap
Ons ken almal so ’n gesin. Soms is ons deel van dáárdie gesin. Soms is ons selfs daardie persoon. Om ’n slagoffer in ’n verhouding of gesin te wees, is emosioneel, fisiek en geestelik uitputtend.
‘Woorde III’, hier is die wengedigte
Hier is die nege gedigte wat uit meer as 200 inskrywings gekies is om deel van Lizanne Barnard se ’Woorde III‘-konsert te wees.
Boek: Die seerowers en die spookskip
Span die seile en kom vaar saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders in ‘Die seerower en die spookskip’. Dit is geskik vir kinders tussen ses en nege jaar oud.
Video: ‘Gewoontemisdadiger’ Farrell se lot vanaand beslis
Sy duikslag het meer gepas in die rofstoeiwêreld as op ’n rugbyveld gelyk en talle meen hy moet swaar gestraf word.
Baba wat baie vroeg gebore is, oorleef wonderbaarlik
“As die personeellid nie daar aangekom en mond-tot-mond-asemhaling begin toepas het nie, kon alles heeltemal anders verloop het.”
Man vas oor diamante, dwelms
Die dwelms is in ʼn woonstel in Welkom in die Vrystaat gevind.
Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd
‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings.
Bekroonde SA akteur sterf
“’n Unieke, talentvolle vakman as akteur en regisseur, asook ʼn ware teer siel.”
Die invloed van Covid-19 op Wêreldgeletterdheiddag
Die Covid-19-krisis het lig gewerp op die onvoorbereidheid van infrastruktuur, onderwysstelsels, programme en mense om die kontinuïteit van onderrig en leer in so ‘n situasie te verseker.
Resep: Kraghappies
Maroela Media-leser Elbie Richter stuur hierdie resep vanaf Ierland in.
Russiese opposisieleier uit koma gebring
Dít volg byna drie weke nadat Alexei Navalny vermoedelik met die dodelike senumiddel Novichok vergiftig is.
Elandré, Riaan Benadé klim die Top-20
Benadé se debuutalbum, ‘Spontaan’, is pas bekendgestel.
Wynplaas help om hongersnood te beveg
“Min gesinne kon nog kos op die tafel sit weens weinig ondersteuning van die regering af.”
Vandag se sportnuus
Diamond: Sale Sharks se Suid-Afrikaners na Bok-oefenkamp genooi.
Vrou in polisiestasie doodgeskiet toe sy saak aanmeld
Die man het die vrou glo tot by die polisiestasie agtervolg.
Beurtkrag: Situasie verbeter
Kyk hier hoe lyk die vooruitsig vir Dinsdag.
‘Korrupsie, wanbestuur’ by munisipaliteite bedreig ekonomie – VF Plus
Hoewel die uitstaande skuld destyds R372 miljoen beloop het, het dit nou tot R3,4 miljard toegeneem weens die munisipaliteit se versuim om dit te vereffen.
Sakeliga in hof oor BEE-vereistes vir sake met staat
Die wet gee aan staatsinstellings die mag om hul eie minimum BEE-vereistes te stel waaraan ʼn kontrakteur moet voldoen as hy sake met die staat wil doen.