Die Parkwood-gemeenskap het Woensdag voor die hof betoog waar een van die verdagtes verskyn het.
Alles vir Donderdag 10 September 2020
‘Sluipmoord’ op Valke-speurder: Verdagte hoor dan oor borgtog
Die verdagte het homself aan die polisie oorgegee in verband met die moord op die Valke-speurder.
Moord op SA dokter in Kanada: ‘Ek het goeie rede gehad’
“Ek wil nie ’n prokureur hê nie. Ek wil praat oor waarom ek my huisdokter vermoor het. Dit is ’n baie, baie lang storie.”
Eldoradopark: Drie polisiebeamptes weer in hof
Nathaniel Julies was op pad om te gaan koekies koop toe hy doodgeskiet is.
E-konsertgids: Anna Davel, ‘Grotman’ dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Mick Schumacher gaan in sy pa se Ferrari jaag
“Dit sal ’n gepaste huldeblyk aan Scuderia se suksesvolste motor en bestuurder wees,” het Ferrari in ’n verklaring gesê.
Ernstige tekort aan bloedvoorraad
Volgens die bloeddiens staan sy voorraad tans op 2,6 dae.
NW-plaasaanval: Boer ná 13 dae in hospitaal tuis
“My spoedige herstel is alles te danke aan die Here. Oorwinning behoort net aan Hom.”
Gedig: Die vark en die drie wolfies
‘Meneer Vark staan en krap sy kop. Nou is al sy planne op.’
Bennie Fourie en broers gaan op toer
Die loodsepisode van dié nuwe reeks is Donderdagaand op kykNET te sien.
Moontlike korrupsie by Stad Johannesburg oopgevlek
ʼn Maatskappy wat in binnenshuise versiering en argitektuur spesialiseer het volgens ʼn interne oudit meer as R4,6 miljoen ontvang vir diepreiniging en sanitasie.
‘Glas’ in Liqui Fruit toe eintlik kremetart
“Pioneer Foods vra om verskoning vir enige angstigheid of kommer wat veroorsaak is.”
Nog twee winkelgroepe verwyder ook dié haarprodukte
Unilever, wat die TRESemmé-handelsmerk besit, het nog glad nie op die jongste verwikkelinge gereageer nadat hy Vrydag om verskoning gevra het vir die Clicks-advertensie wat tot die herrie gelei het nie.
Video: Robbie Wessels sing ʼn ode aan die Voortrekkermonument
“Die koepel in die dak waar die son elke jaar op 16 Desember perfek op die klipsteen val, is verbysterende handewerk.”
Farrell-têkkel: Atkinson se seisoen dalk verby
“Ons moet na die jonger spelers omsien, veral as hulle ’n harde stamp teen die kop gekry het. Ek was in verbinding met hom en dit klink asof alles oukei is.”
Uitdrukking: iemand se ore brand
Hoekom sê ons iemand se ore brand? En wat beteken dit as die linker- of regteroor brand? Taaltoffie stel ondersoek in.
ATKV-Tienertoneel maak Top-20 bekend
As jy gewonder het of die Covid-19-pandemie vanjaar se ATKV-Tienertoneel sou kelder, dink weer! Hier is die 20 finaliste wat pas aangekondig is.
Vlug gekanselleer oor kleuter glo nie masker dra
Die egpaar se driejarige kind het na bewering voordat die vliegtuig opgestyg het, haar masker afgehaal om ’n peuselhappie te eet.
Drie vas ná bende op Sassa-betaalpunt toeslaan
Die helikopter se bemanning het die verdagtes se voertuig uit die lug dopgehou en hulle het later uit die motor gespring en te voet verder gevlug.
Podlitiek: Clicks se hare waai, ekonomie afgemaai en DA maak ‘n draai
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hare wat waai weens Clicks se advertensie, die DA se afgelope beleidskongres en die ekonomiese krisis.