Lungisa is aan aanranding skuldig bevind nadat hy Rayno Kayser, DA-raadslid, met ʼn glasbeker oor die kop geslaan het.
Alles vir Donderdag 10 September 2020
Vernuftig! Hondjies klim die heining
Die internet is gaande oor video’s van honde wat uit hul hokke ontsnap het deur oor die heining te klim.
Apteekgroep verwyder ook TRESemmé van sy rakke
“Die besluit is Dinsdag geneem en is reeds landwyd by als ons takke landwyd geïmplementeer.”
Vettel word deel van Aston Martin-span
Dalk sal die skuif na Aston Martin weer nuwe vuur in die Duitser se enjin blaas. Hy was immers die jongste wêreldkampioen nóg toe hy die titel in 2010 as ’n 22-jarige gewen het.
’n Boei vir bejaardes in die grendeldae
“Die Solidariteit Beweging se krisisfonds het in die afgelope vyf maande daarvoor gesorg dat Helpende Hand op verskeie maniere ons senior burgers kon ondersteun.”
Twee gevonnis ná gru-aanval by fabriek
Die slagoffers is só erg in die voorval aangerand dat die werkgewer op die toneel dood is terwyl die medewerker later in ’n hospitaal breindood verklaar is.
Foto’s: Groot skade toe winkel in wildtuin brand
Daar was niemand ten tyde van die brand in die winkel nie.
Kombuis opgeblaas oor lastige vlieg
Ons almal weet hoe lastig ʼn klein insek kan wees, maar ‘n 82-jarige man het per ongeluk ʼn deel van sy huis opgeblaas toe hy van ʼn vlieg ontslae wou raak.
Resep: Rooibaard-bederfbord
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam!
Vandag se sportnuus
Drie Suid-Afrikaanse “Skotte” en ’n Cheetah in Pro14-droomspan.
Reusedwelmvonds in vragmotor versteek
’n Nuut ingeboude kompartement in die vragmotor moes oopgesny word om by die dwelms uit te kom.
Pa wat vier kinders glo vermoor dán verhoor
Die man was uit op parool toe hy die beweerde moorde gepleeg het.
Beurtkrag geld dalk weer Donderdag
ʼn Vervoerband wat steenkool na die Medupi-kragsentrale vervoer het die gees gegee.
Clicks: Haarprodukte nou ook van dié winkelrakke verwyder
“As ʼn maatskappy is ons diep bewus van ons verantwoordelikheid om rassevooroordele en -verskille te konfronteer wanneer dit geïdentifiseer word.”
Vrou moet in hof verskyn ná rig van vuurwapen voor Clicks
Daar is beslag op die vrou se vuurwapen gelê.
Ramaphosa stel vier prioriteite
Ramaphosa meen die regering het die beste moontlike mediese advies gekry tydens die grendelstaat.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op byna 89%
Die meeste aktiewe gevalle Covid-19 in Suid-Afrika is steeds in Gauteng.
George Bizos sterf
Bizos het tot en met 1990 as advokaat gepraktiseer.
Gedagte vir die dag: God se bystand
U het my gebed verhoor! Ek sal tot eer van u Naam getuig in die gemeente, U in die volle vergadering prys. (Psalm 22:22-23)