“Die inhegtenisnemings is gemaak nadat ʼn wenk ontvang is van ʼn lid van ʼn niewinsgewende organisasie wat hom toespits op die bekamping van onwettige handel in wild en bedreigde spesies.”
Lees meerAlles vir Saterdag 12 September 2020
Polisieman tronk toe ná hy omkoopgeld vra
ʼn Polisiesersant van Limpopo is tot tronkstraf gevonnis vir korrupsie nadat hy omkoopgeld geëis het om ʼn ondersoek te laat ontspoor.
Driejarige verdrink in meer in Pretoria
“Die seuntjie was reeds uit die water gehaal en gesinslede en ʼn dokter het toe met mond-tot-mond-asemhaling begin.”
Wat nodig is vir Trump om herkies te word
Met sowat 50 dae oor tot die Amerikaanse presidentsverkiesing is pres. Donald Trump en Joe Biden, voormalige adjunkpresident en senator van Delaware, in ʼn verbete stryd gewikkel.
Sontorings se impak op voëls bekyk
Meer as 320 beseerde of dooie voëls van 34 verskillende spesies is in die groter terrein gevind.
Polisiestasie van wapens, geld beroof
Drie verdagtes het om 00:39 die polisiestasie binnegegaan en vuurwapens op twee beamptes gerig.
Internasionale oorsig: Moontlike finale breuk tussen Europa en Rusland
Verskeie politieke partye, politieke leiers en ander groepe in Duitsland, die res van Europa en die Europese Unie het die afgelope twee weke voorgestel dat Duitsland dringend sy benadering tot Rusland moet hersien.
Video: Uitspattigste geslagsonthulling nóg?
Geslagsonthullingspartytjies het die afgelope paar jaar baie gewild geraak maar ‘n egpaar van Dubai het dit tot nuwe hoogtes gevat.
Internasionale handel in renosterhoring steeds verbode
ʼn Hoëvlakpaneel is besig om onder meer beleid- en praktykaangeleenthede oor handel, teling, jag en hantering van renosters in Suid-Afrika te hersien
Foto’s: Gemeenskap ruk op ná moord op ma, dogter
“Hulle was bekende gesigte hier in Polokwane en die gemeenskap is geruk toe dit bekend geword het dat hul liggame gevind is.”
Ietermago-kleintjie ‘vry gebore’ ná ma se redding
Navorsers en veeartse sien selde dragtige ietermago’s en daar is bitter min navorsing of inligting oor die ontwikkeling van ʼn ietermago-fetus.
Kommer oor skade, misdaad by tydelike Pta-skuiling
ʼn Groot hoeveelheid koperkabels en gereedskap wat vir dié soort misdaad en huisbraak gebruik word, sowel as dwelms, is tydens ʼn klopjag tussen die besittings van die haweloses gevind.
Die Naguilklub: Aanlyn platform vir ouerskap – sonder oordeel
“Dit is ʼn veilige ruimte waarin ek as ʼn ma vir ʼn ander ouer iets kan sê wat die las dalk ʼn bietjie ligter kan maak.”
Drie vas ná aktrise se skietdood
Die aktrise is op 3 September in ʼn huis in Evander in Mpumalanga geskiet en het twee dae later in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk.
Unilever en die EFF stap in ’n lekkergoedwinkel in
Die sogenaamde skikking tussen Unilever, Clicks en die EFF kan ook nie as ’n onderhandeling beskryf word nie, maar eerder as ’n gyselaarsituasie waar ’n losprys betaal is.
Foto’s: Só herdenk VSA 9/11-aanvalle
“Amerika sal altyd uitstyg, regop staan en terugveg.”
Vordering gemaak in jong man se onopgeloste moordsaak
Bykans sewe jaar ná die raaiselagtige moord op Ben van der Westhuizen (24) van Vryheid is daar opnuut hoop dat ’n deurbraak binnekort sal kom nadat ’n nuwe ondersoekbeampte die saak begin ondersoek het.
Verlengde inperking ‘laaste poging om staatskoffers te plunder’
Ten spyte van toenemende oproepe dat die regering die afsonderingsregulasies wat in reaksie op die Covid-19-pandemie ingestel is heeltemal ophef, is die ramptoestand met nog ʼn maand tot 15 Oktober verleng.
ANC se Zim-vlug: Cyril eis antwoorde binne 48 uur
Talle partye en organisasies eis dat Ramaphosa, as opperbevelvoerder van die weermag, moet verduidelik waarom die ANC-afvaardiging op die vlug was.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.