“Ek slaap elke keer nie die aand voor die tyd nie. Die verdagtes kyk na my en is intimiderend.”
Alles vir Maandag 14 September 2020
Kaapstad vir gesogte reistoekennings benoem
Die stad sê heelwat werk is gedoen om te verseker Kaapstad is ʼn voorkeurbestemming wat aan almal se behoeftes voldoen.
Nuuskommentaar: Die Afrikaner se sangrewolusie
Beloftes van ʼn beter “nuwe Suid-Afrika” het die Afrikaner tesame met almal anders in die land liederlik teleurgestel, maar eerder as om af te breek omdat ons ongelukkig is, gaan ons onsself uit die krisis presteer.
Restaurant in Krugerwildtuin brand
ʼn Winkel in die wildtuin is verlede week in ʼn brand in puin gelê.
Eerste herdenking ná vrou met boom trou
Die vrou het haar kêrel en twee kinders by die huis gelos toe sy en twee vriende die herdenking met ʼn glas sjampanje gevier het.
Dele van Nelson Mandelabaai het weer water
Inwoners van sekere gedeeltes van die Nelson Mandelabaai-metro het sedert Vrydag weer water.
Nog een vas vir beweerde diefstal van spoorinfrastruktuur
Verskeie mense is die afgelope week in verband met die diefstal van noodsaaklike infrastruktuur in hegtenis geneem.
Iran beplan glo VSA ambassadeur in SA se moord
Die Iranse ambassade in Pretoria is luidens die berigte betrokke.
RSG gee toon aan met ‘Uitskieters’
Fritz Klaaste is die aanbieder van ‘Uitskieters’ wat Saterdae net na 13:00 op RSG uitgesaai word.
Boek: Lea lief apies – Grypdiewe en gevaar
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red is in haar bloed. ‘Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar’ is geskik vir kinders nege en ouer.
Man in hof vir besit van liggaamsdele
Die verdagte het glo ʼn liggaamsdeel van sy ma in ʼn sak rondgedra.
Julanie J stel Afrikaanse debuutalbum bekend
Die snit “Liefde wat ons heel maak” is ʼn duet wat sy saam met “Die kontrak”-sanger, Ivan Roux, opgeneem het.
Malema, Ndlozi weer in hof oor aanrandingsklag
Die twee voer aan die betrokke polisielid het probeer keer dat hulle toegang verkry tot die apartheidstryder “se laaste rusplek”.
Ducati se Streetfighter belaai met onbeskaamde aggressie
Wel, die Ducati Streetfigter is een van daai fietse wat jy sommer weet jy het die regte fiets.
Microsoft koop TikTok toe nié
Die tegnologiereus se aanbod is enkele dae voor Trump se sperdatum van die hand gewys.
SA’ners maak amok in Engeland
In Suid-Afrika word daar meer opslagballe in die raadsale as op die kolfblad afgestuur, maar in Engeland is daar ’n Malan, ’n Harmer en ’n Eksinazi wat darem ook hul staal op die krieketveld wys.
Liggaam van vrou in veld gevind
Inwoners naby die misdaadtoneel beweer dat hulle die vorige aand ʼn enkele skoot gehoor het.
Tien in Vrystaatse taverne geskiet
Die verdagtes het glo met hul aankoms by die taverne lukraak op klante losgebrand.
Vrystaatse premier bestee miljoene aan ‘geleentheidsbestuur’
Die besteding oor 26 maande kom neer op nagenoeg R8 miljoen per maand vir geleentheidsbestuurdienste.
Gesteelde skape vertrap mekaar op sleepwa
“Die skape het mekaar vertrap weens die beperkte ruimte op die sleepwa.”