Jou hond gaan mal wees hieroor!
Alles vir Maandag 14 September 2020
Lize Beekman sing nuwe snitte in eerste aanlyn vertoning
Sy verklap ook dat sy haar eerste album einde vanjaar uitreik ná ʼn lang stilte van nege jaar.
Covid-19: Rekordgetal nuwe gevalle wêreldwyd
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ʼn nuwe rekord aangeteken in die getal Covid-19-gevalle wat op een dag wêreldwyd aangemeld is.
Thiem wen riller-eindstryd
“Ek wens daar kon vandag twee wenners gewees het, want ons het dit al twee verdien.”
Vraestelle in Xhosa: ‘Stap in die regte rigting’
Volgens die Afrikanerbond is die skuif na Xhosa-vraestelle vir Xhosa-sprekende matrikulante in die Oos-Kaap deel van die motivering om die slaagsyfer te verhoog.
Begrafnisondernemers beplan staking
Duisende ondernemers beoog om Maandag te begin met die staking, wat insluit die weiering om lyke te gaan haal by private en openbare gesondheidsinstellings.
Onbekende skieters teiken glo familie, vier sterf
Die verdagtes het sonder om ’n woord te sê op drie mans op die erf losgebrand.
Noordwes se munisipaliteite bly ‘n rampspoedige verleentheid
Noordwes het aan die Nasionale Raad van Provinsies verslag gedoen oor die stand van die bestuur in die provinsie se 23 munisipaliteite.
Covid-19-statistieke: 1 500 nuwe gevalle landwyd
Nog 20 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: God se bewaring
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (Habakuk 3:19)