Die gewraakte stellings sluit in “die enigste wit man wat jy kan vertrou is ʼn dooie wit man”.
Alles vir Woensdag 16 September 2020
SOS besorg oor departement se plan met gr. 10’s en 11’s
Die SOS is bekommerd dat die skryf van ʼn kontroletoets teenoor ʼn eksamen die waarde van die uitslae drasties gaan verlaag.
Kan vertrouensbreuk met regering herstel word – en wil ons?
Die komende dae en weke gaan die lakmoestoets vir die ANC, sy leierskap en uiteindelik ons regering wees.
Man gevonnis wat grens met bykans R1,8 m wou oorsteek
Die owerhede by die grenspos het op ʼn sak vol banknote in die kattebak afgekom.
Nuuskommentaar: ANC sit ramp in ramptoestand
Die ANC gaan kwalik van hulle mag en verreikende invloed in die samelewing afstand doen. Sodoende word húlle die blywende ramp wat ons selfs na afloop van die pandemie gaan moet bestuur.
Simbine mik vir vier in ’n ry
Die Tuks-atleet is vanjaar nog onoorwonne by internasionale byeenkomste nadat hy ook gisteraand die 100 m-item in Switserland gewen het.
Lugvaartbedryf pleit by Ramaphosa om grense te heropen
Luidens berigte is die hervat van internasionale vlugte en die heropening van grense een van die items op Ramaphosa se sakelys wanneer hy vanaand die land toespreek.
Francois van Coke: ‘17 jaar het in ’n oogwink verby gevlieg’
Francois van Coke het met Maroela Media gesels oor sy nuwe album, die Vriende-konsert en sy 40ste verjaardag.
Video: Rustie-koor sing internet aan die brand met Coldplay-treffer
“Mag Rusties se weergawe van Coldplay se ‘Fix You’ ʼn lig wees om ons huis toe te lei, en ʼn tydige herinnering dat hoop nooit verlore is nie.”
Orania-skool samel duisende rande in met mielieprojek
Orania se CVO-skool, ʼn private skool in dié dorp in die Noord-Kaap met sowat 360 leerlinge, het vanjaar meer as R800 000 met die skool se jaarlikse mielieprojek ingesamel.
Baba Mienke sterf
Klein Mienke se storie het die afgelope paar jaar Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
Ford se ryk erfenis in Suid-Afrika
Ford se wortels in Suid-Afrika dateer so ver terug as 1905.
Hamilton word nie deur FIA afgetrek
“Ek wil julle laat weet dat ek nie sal tou opgooi nie. Ek sal nie ophou om hierdie platform te gebruik om dit wat ek glo reg is, uit te wys nie.”
Posmeester glo meesterbrein van rooftog by poskantoor
ʼn Buitelandse burger en ʼn regeringsamptenaar was glo ook by die rooftog betrokke waartydens onder meer ʼn groot bedrag in Covid-19-noodtoelae gesteel is.
Nuwe premier vir Japan
Shinzo Abe het verlede maand om gesondheidsredes as Japanse premier bedank.
11-jarige wen gesogte prys vir robotgrafika
“Kaptein Bly-Veilig se ontwerp was ‘n bietjie ingewikkeld. Ek moes ‘n unieke robotkarakter uitdink wat by ‘n Covid-19-tema pas.”
Jong man se skietdood: Vriend in hof
Groot onduidelikheid heers steeds oor die presiese omstandighede wat die afgelope naweek gelei het tot die skietdood van ʼn jong man van Mpumalanga.
Ramaphosa spreek SA Woensdag toe
Die departement van gesondheid het reeds aanbeveel dat die afsonderingsregulasies weer verslap word.
Pandemie bring ’n nuwe begin
Daar is ’n nuwe aanslag, nuwe waardestelsel gekoppel aan hoe ek weer bou en vorentoe beur.
Man wat kind gryp ‘nié mensehandel’
Die voorval aan die Wes-Rand het tog die polisie se aandag opnuut op ontvoering en mensehandel gerig.