Annelien Pienaar is ʼn voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist.
Alles vir Woensdag 16 September 2020
KSA binnekort ook Momentum-loos
Dit is die een ramp na ander vir die beleërde nasionale krieketbeheerliggaam.
Transitorower ontsnap tweede keer
Lundi Mzimkhulu het vir die tweede keer op dramatiese wyse uit aanhouding ontsnap.
Net toetse, geen eksamens vanjaar vir gr. 10, 11
Dit is weens die grootskaalse ontwrigting wat die algehele landwye afsondering en die koronavirus op die akademiese jaar gehad het.
Brooklyn-teater begroet bittersoet seisoen weens Covid-19-pandemie
Die Brooklyn-teater het onlangs aangekondig dat hy die gebou in Menlopark gaan ontruim. Konserte sal vir eers aanlyn beskikbaar wees.
Clifton-strande inspireer nuwe SA jenewer
“Dis oor herinneringe van jolige, sonnige dae in bikini’s en warm aande in pragtige syrokke.”
Kan ons weer droom om te reis?
Ons kan nou, sonder ʼn toestroom van internasionale toeriste, hierdie mooi land weer ontdek. Ons kan nou plekke besoek wat ons maklik misgekyk het, omdat ons voete dikwels so graag oor die waters wil gaan, vanwaar daar duisende toeriste elke jaar juis na óns mooi land wil kom kyk.
Parlement staan AfriForum-hofaansoek oor onteiening teen
Die parlement voer aan die hele aansoek is nou akademies van aard
Vandag se sportnuus
Wayde van Niekerk vier internasionale terugkeer met ’n sege.
Boek: ‘Bientang’ deur Jolyn Phillips
Jolyn Phillips het bekendheid verwerf met haar digdebuut ‘Radbraak’, wat op die kortlys vir die Elisabeth Eybers-prys was en in 2018 bekroon is met die UJ-debuutprys.
5 maklike dekorwenke
Enigeen kan hierdie maklike wenke in hul huis toepas om ʼn spasie nuwe lewe te gee.
SA beweeg waarskynlik gou na vlak 1
“Die afsonderingsregulasies moet heeltemal en onmiddellik beëindig word, met die uitsondering van massabyeenkomste in beperkte ruimtes.”
Geslagsgeweld: Moenie die kop wegdraai nie
Genoeg is genoeg. Geslagsgebaseerde geweld is onaanvaarbaar. Praat, bespreek, ondersoek, navorsing en statistieke… geen van hierdie reaksies op die huidige stand van die probleem maak enige verskil, of pak dit op ʼn aktiewe of voorkomende manier aan nie.
‘Slegs Engels in howe, regsberoep’ teengestaan
“Die konseptaalbeleid is gegrond op die wanopvatting dat Engels oorheersend gebruik word in die howe en in die sakewêreld terwyl slegs 9,6% van Suid-Afrikaners in werklikheid Engels as huistaal praat.”
Twee werkers dood in mynongeluk
Aktiwiteite by ʼn myn in Mokopane (Potgietersrus) is tydelik gestaak na ʼn voorval waarin twee werkers dood is.
Nedlac kom ooreen oor ekonomiese herstelplan
“Die maatskaplike vennote se aksieplan is gegrond op beduidende ooreenstemming oor wat gedoen moet word om die ekonomie op ’n nuwe, versnelde, inklusiewe en transformerende groeitrajek te plaas.”
Covid-19-statistieke: Minder as 800 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Omgeeliefde
As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. (Johannes 13:35)