Volgens Eskom is die kragnetwerk onbetroubaar en kwesbaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 September 2020
Hoë van teenbende-eenheid doodgeskiet
Hy het verskeie hoëprofielsake ondersoek wat figure uit die bende-onderwêreld ingesluit het.
Weermaglid in hof wat glo man sonder masker skiet
Die soldaat bly die naweek in aanhouding.
TikTok, WeChat binne dae in VSA verban
TikTok sal ná Sondag nie meer in die VSA afgelaai of opgedateer kan word nie.
ToekomsVenster: Niks kan ons skei van Sy liefde
Waar vind ʼn mens troos en sekuriteit wat jou koersvas laat volhou? Uiteraard net in die Woord van die Here.
Een vas ná gewelddadige betoging by renbaan
Die gewelddadige aanval op perde by die renbaan word intussen wyd veroordeel.
SAL se herstrukturering gefinaliseer
“Gordhan plaas oënskynlik druk op pres. Cyril Ramaphosa en die kabinet om Mboweni opdrag te gee om ʼn reddingsboei aan die SAL te gee.”
Plaasmoordenaar swaar gevonnis
Volgens die staat is Jason Winrow moontlik destyds vermoor omdat hy ’n staatsgetuie was in ’n veediefstalsaak teen sy moordenaar.
Waarheen mik ons munisipaliteite?
Munisipaliteite kan die gemeenskap doeltreffend dien, mits bekwame mense in die regte poste aangestel word om kapasiteit te verbeter, korrupsie ʼn nekslag toegedien word en konsekwensiebestuur doeltreffend gedoen word.
Meer oor vlak 1-regulasies bekend gemaak
Die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, het Vrydagmiddag die sluier gelig oor die praktiese implikasies van die instel van vlak 1 van die grendelstaat in Suid-Afrika.
Selfdoenprojek: Herwin ʼn paar blikkies en maak die mooiste vase
Life is Garden geniet herwinning amper net soveel as tuinmaak en daarom daag ons jou uit om hierdie selfdoenprojek aan te pak waar jy blikkies omskep in omgewingsvriendelike, kreatiewe dekor vir jou tuin.
Polokwane-sakevrou en ma vermoor: Polisie soek ook dié man
ʼn Man en ʼn vrou is Vrydagoggend in verband met die moorde vasgetrek.
Llandi Beeslaar oor ‘Ekstra Medium’: ‘Dit wys jy kan wees net wie en wat jy wil’
Beeslaar is onder kykNET-kykers bekend as die pittige Mielie Senekal van ‘Die Republiek van Zoid Afrika’. Sy is eersdaags te sien as Kleintjie in die nuwe dramareeks ‘Ekstra Medium’.
Jou kind kan ’n wiskundewenner wees
Wiskunde is die een vak wat in die slag bly wanneer kinders hul nuuskierigheid verloor. Soos kinders ouer word, word hul outonomie oor hul eie ontdekkingsreise weggeneem deur ouers wat die dinkwerk vir hulle doen. Alles in die gejaag na goeie punte. Hier is vyf wenke hoe ouers hul kinders met wiskunde kan help:
Nuuskommentaar: Anargie wat spruit uit permanente ongelykheid
Die ANC gaan op ʼn punt kom waar die werklikhede op grondvlak van so aard is dat hulle dit nie meer kan vermy nie.
Saru-raadslid sterf weens Covid-19-komplikasies
“Sy afsterwe is vir ons as rugby-organisasie ’n baie groot verlies. As rugbyman het hy ’n passie vir Suid-Afrika se rugbytoekoms gehad.”
‘Meesterbrein’, vrou vas vir moord op Polokwane-sakevrou en ma
Albei die verdagtes wat Vrydag in hegtenis geneem is, het glo vir die Deacons gewerk.
Pa ontken betrokkenheid by moord op narkotiseur
Dr. Abdulhay Munshi, wat voor sy dood aangekla is in verband met die dood van ʼn 10-jarige seun, is Woensdag koelbloedig doodgeskiet.
Malema dan weer in hof vir dié sake
Die EFF-leier het verskeie sake teen hom.
Video: Blou adder is net so mooi as wat dit gevaarlik is
Daar is nie baie blou slange in die wêreld nie en hul seldsame kleur maak hulle baie bekoorlik.