Retina SA vrees dat die negatiewe invloed van die Covid-19-pandemie in die toekoms ’n langtermyn- en ernstige uitwerking op sig en gesondheid kan hê.
Alles vir Dinsdag 22 September 2020
Besige paaie vir langnaweek verwag
Afgesien van verkeersopeenhopings in spitstye, kan padwerke verdere vertragings op die N3 veroorsaak.
Beleef die krag van vrouwees
Met die steun van die publiek en ystervroue soos Demi Lee Moore, Minki van der Westhuizen en Laetitia Dee, om maar net ’n paar te noem, gaan dié inisiatief van krag tot krag.
Waardevolle voordele vir huiskopers aangebied
Koop jy binnekort ‘n huis? Hier is ‘n professionele, geïntegreerde, unieke en allesomvattende oplossing vir die huiskoper.
Die resep vir leierskap en hoe vaar president Cyril Ramaphosa?
President Ramaphosa het ons die gemors ingelei en hy sal ons daaruit moet lei, skryf Freek Robinson.
Ma, seun platgeslaan ná huis afbrand
“Ek waardeer die hulp ontsettend baie, maar dit was meer as twee uur te laat.”
Dertig jaar van Duitse vereniging
As ’n mens terugkyk, dan is dit opvallend hoe kortstondig die destydse triomf van Westerse kapitalisme oor sosialisme was.
Vandag is D-dag om dié motorlisensies te hernu
Die DA vra egter nou vir uitstel aangesien verkeerskantore steeds nie optimaal funksioneer nie.
Video: SA’ners sorg vir tikkie Sale-geskiedenis
Faf de Klerk se drie het gehelp dat die klub vir die eerste keer in sy geskiedenis met die Premiership Rugby Cup-titel weggestap het.
Erfenis: Onthou en onderhou dit só
Wanneer ek die terrein met sy erfenisskatte agterlaat, is dit met ʼn gevoel van optimisme en ywer. Voor in die wapad brand daar tog ʼn lig. Ek sal ook ʼn paar stene lê in die bou van die Nuwe Jerusalem.
Nuuskommentaar: Word ons dommer en meer rassisties – of net meer rasbewus?
Dat die gemoedere rondom die kwessie van ras in groot dele van die wêreld, indien nie die ganse wêreld nie, aan die oplaai is, is ’n gegewe met veral die George Floyd-geval wat ’n prominente mylpaal vorm.
Familielid vas vir moord op tiener
Ná die meisie se verdwyning het die familie ʼn boodskap ontvang waarin ʼn losprys geëis word vir die meisie se vrylating.
Pretoriase bejaarde in huis oorval, ure lank gemartel
“Ons glo dat hulle daar was om hom dood te maak.”
Uitdrukking: Iemand se eweknie wees
Wat het iemand se “eweknie” met ‘n familie-stamboom te doen? Taaltoffie stel ondersoek in
Video: Die jongste skiër in die wêreld
ʼn Ses maande oue baba is die jongste waterskiër ter wêreld.
UFC-vegter klim kaalvuis in onder BLM-beweging
Hy was nog besig om die media se vrae te beantwoord toe sy selfoon lui. Dit was die Amerikaanse president Donald Trump om hom met sy oorwinning geluk te wens. Kyk hier na die video:
De Lille kap terug ná oproepe om afdanking
“Ek is nie verras deur die veldtog teen my nie, omdat mense bang is daar gaan bevestig word dat hulle die staat se koffers gestroop het.”
12 dood, ses beseer in gru-ongeluk
Verskeie passasiers is verspreid oor die ongelukstoneel aangetref.
Trump word geteiken
Die gekke seisoen is op hande. Nee, dis nie Krismiskoors nie, dit is die verkiesingseisoen in Amerika, skryf Rhoda Kadalie vanuit die VSA.
Riaan Benadé neem top-posisie in op Top-20
Dit was ook ʼn goeie week vir Elandré, Margot en Spoegwolf.