“Sy liefde en ywer vir Afrikaans as moedertaal vir bruin, wit en swart Suid-Afrikaners was helder en duidelik.”
Alles vir Dinsdag 22 September 2020
Therese Bam terug op kassie in nuwe Afrikaanse reeks
Meer as ʼn dekade nadat Therese Bam die laaste keer in ʼn dramareeks te sien was, is sy terug op die kassie in die splinternuwe Afrikaanse kykNET-reeks ‘Kompleks’.
Kabinet moet SAL-planne laat vaar – DA
Die DA sê die regering moes reeds by die IMF vir ʼn lening gaan bedel en dat nog geld nie gebruik kan word om SAL te probeer red nie.
‘Meghan, Harry het geen aandeel in boek gehad’
Maandag se hofsitting in Londen was die jongste voorverhoor in dié hoëprofiel-saak in verband met Meghan Markle se eis om skadevergoeding van ’n koerantuitgewer.
Resep: Honde-wortelkoek
Vier jou hond se verjaardag met hierdie heerlike bederf-koek!
Toyota Etios vervang met beter Starlet
Die Toyota Etios is nie meer nie.
Vandag se sportnuus
AB slaan sy 200ste ses vir RCB in openingswedstryd-sege.
Boek: ‘Nagjagter’ – Jan Vermeulen
‘Nagjagter’ is ’n spannende roman wat fokus op die sielkundige en religieuse motiverings van die moordenaar. ’n Moderne, eietydse vampierverhaal deur Jan Vermeulen.
Nou wanneer kom die baba?
’n Vraag wat my op my tande laat kners, is een waarmee talle jong getroudes – soos ek en my man – gereeld gekonfronteer word: “Wanneer kom die baba?”
Kaapstad slaan toe op verkeersoortreders
Minstens 52 motorongelukke is binne 24 uur aangemeld.
Regering skuil agter pandemie oor salarisooreenkoms – onderwysvakbond
Die vakbond het die regering gekap wat nou aanvoer dat die Covid-19-pandemie gedeeltelik die rede is vir waarom hy nie by die salarisooreenkoms kan nakom nie.
80-jarige in Polokwane-aftreeoord vermoor
ʼn Vriend van Jacoba Grobler het Maandagoggend op haar liggaam afgekom.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers byna by 90%
Net meer as 6 000 toetse is in die voorafgaande 24 uur gedoen.
Gedagte vir die dag: God ken jou
Here, wat is ’n mens dat U hom sou wil ken, ’n mensekind dat U aan hom sou dink? (Psalm 144:3)