“Almal is moeg. Die emosionele tol kan beduidend wees.”
Lees meerAlles vir Donderdag 24 September 2020
‘Diverse land soos SA kort plan waarby almal baat’
“Suid-Afrikaners vier vandag op duisend verskillende maniere. Sommige daarvan sal ernstig en reflekterend wees, en sommige daarvan sal lighartig en prettig wees.”
‘Erfenis gee erkenning aan ʼn volk se voortbestaan’
Erfenis is ʼn noodsaaklike en onlosmaaklike deel van enige volk se voortbestaan.
Die erfenis van Tafelberg
Tafelberg het eers as Hoerikwaggo bekend gestaan, wat ‘berg in die see’ beteken.
Egpaar in hul 90’s oorleef saam Covid-19
Die egpaar, onderskeidelik 91 en 90 jaar oud, is met ʼn erewag huis toe gestuur.
ToekomsVenster: Die Here werk, al sien jy dit nie
Moenie in moedeloosheid verval omdat jy dink dat die Here van jou vergeet het nie.
Twee polisielede geskiet tydens oproer oor Breonna Taylor
Betogers het die strate van stede soos New York, Washington, Philadelphia, Chicago en Atlanta ingevaar nadat ‘n aangekondig gemaak is oor of polisiebeamptes vervolg gaan word in verband met die dood van Breonna Taylor.
Die blok om ons been
Die stormwinde kan maar waai en dreigende donker afgronde langs die pad wink, maar die fakkelvlam van Afrikanerkultuur brand helder.
Kolisi sal Stormers teen Lions aanvoer
Bokkaptein een van agt Springbokke in Stormers-groep.
Publiek gevra om insae op wetsontwerpe te gee
Action Society het vroeër die maand president Cyril Ramaphosa se aankondiging verwelkom dat drie wette wat geslagsgebaseerde geweld raak, gewysig sal word.
Lang pad van herstel ná seun van derde verdieping spring
“Hy lyk soveel beter as verlede week.”
Aussie-krieketster (59) sterf in Indiese hotel
Volgens sommige berigte het die voormalige Australiese snelbouler Brett Lee mond-tot-mond-asemhaling op Jones toegepas in ’n desperate poging om sy lewe te red, maar dit was te laat.
#JongStemme: Plase – die jagvelde van Suid-Afrika
Die laaste paar dae op die plaas, veral saans, was daar ʼn onderliggende lagie vrees wat swaar oor ons almal se koppe gehang het, skryf Janel du Preez, ‘n tweedejaar-LLB-regstudent aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.
Ramaphosa sê dié monumente, standbeelde moet skuif
Volgens Ramaphosa is hy daarvan bewus dat die voorstel dat standbeelde en monumente geskuif en hervestig word tot omstredenheid gelei het en dat gesê word daar is ʼn poging om die land se geskiedenis uit te vee.
Video’s: ‘Jerusalema’-koors pak SA
Die trefferliedjie Jerusalema en gepaardgaande dansuitdaging is steeds besig om soos ʼn veldbrand te versprei.
BLM: ʼn Nuwe godsdiens vir ʼn nuwe wêreld
BLM is ʼn radikale kultus wat verskeie omstrede geloofstandpunte huldig; standpunte wat glad nie deur Christene ondersteun kan word nie. Ds Johan Schütte skryf oor die ontstaan en agtergrond van die BLM-beweging.
Rina Hugo: ‘So lank as wat mense wil luister, sal ek sing’
“Ek het swaargekry. ʼn Sanger se instrument sit binne sy lyf; jou stem vorm deel van jou siel en emosies en vir ʼn sanger is dit baie moeilik om net skielik op te hou sing.”
Polisielid ook vas na vyf transitorowers doodgeskiet is
Die huis waar vyf transitorowers Woensdag doodgeskiet is, behoort aan ʼn polisielid.
Deurbraak ná moord op Charl Kinnear
Kinnear is Vrydagmiddag koelbloedig in sy motor voor sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet.
Hekkwotas by wildtuin toegepas
Die Krugerwildtuin verwag baie besoekers op Erfenisdag en oor die naweek en sal om die rede streng daaglikse hekkwotas toepas.