Die regering en die vakbond Nehawu sal gesprekke voortsit oor ʼn rits kwessies wat betref kollektiewe bedinging en werksplektoestande vir staatsamptenare, veral in die lig van die Covid-19-pandemie.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 September 2020
Standbeelde: Een grootte pas almal-benadering gaan nie werk nie
“Ons land se geskiedenis lê in ons stories. Ons stories is nie die eiendom van enige regering nie.”
Weg gebaan vir privaat kragprodusente
Gwede Mantashe, die minister van minerale hulpbronne en energie, het in samewerking met Nersa bepaal dat nuwe kragopwekkingskapasiteit aangeskaf moet word om energiesekuriteit te verseker.
12 voertuie in motorslaghuis gevind
ʼn Pa en ʼn seun en hul werknemer is in hegtenis geneem in verband met ʼn motorslaghuis in Crystal Park in Ekurhuleni.
Agt polisiebeamptes in hof oor diefstal
Agt lede van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het Vrydag in die Kroonstad-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van diefstal en dwarsboming van die gereg.
ToekomsVenster: God is opgewonde oor jou
Hoe kan ʼn mens soveel liefde en omgee met onverskilligheid en ʼn koue hart begroet?
DA sê ook onwettige besetters moet Airbnb-eiendom verlaat
“Dit is skynheilig om aan te voer dat ʼn regte-gebaseerde agenda bevorder word terwyl die regte van ander geskend word.”
Teaters skud vere reg vir inperkingsvlak 1-vermaak
Plaaslike teaters het nie op hul laat wag om weer vertonings aan te bied nie. Watter teater en vertonings gaan jy ondersteun?
Ramaphosa moet sê oor standbeelde – VF Plus
Die party sê pres. Cyril Ramaphosa moet sê na watter standbeelde hy verwys en waarheen dit verskuif moet word.
Ondersteuning vir Kaapse onafhanklikheid groter as verwag
Kaapse onafhanklikheid is nie ‘n nuwe konsep nie.
Die wêreld in foto’s – 25 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het verskeie klimaatsaktiviste protesoptogte vir klimaatsgeregtigheid geskeduleer vir die volgende paar dae in Duitsland.
Verdagte vas ná mesaanval naby ou Charlie Hebdo-kantore
Die verhoor rakende die 2015-terreuraanval op Charlie Hebdo was intussen Vrydag aan die anderkant van die stad aan die gang.
Boer in arres vir ‘ongelisensieerde vuurwapens’
Die man het nie lisensies vir twee vuurwapens gehad nie.
Kyk: Maya op die kruin van die golf
Branderplankryer tem reusegolf van 22 m om wêreldrekord te verbeter.
Handwerk: Maak ’n oulike poskaart-potloodsakkie
Hou jou penne en potlode bymekaar in hierdie potloodsakkie versier met sy eie besonderse poskaartontwerp.
Nuwe hoof vir Skoleondersteuningsentrum aangewys
Hermann het Fourie beskryf as ʼn roepingsgedrewe spesialis met diepgewortelde morele waardes wat sy doen en late rig.
Polisielid van ontvoering, verkragting beskuldig
Die polisie se gyselaarsonderhandelaars en -taakspan is na die toneel ontbied en die vroue is vrygelaat en die man in hegtenis geneem.
Kernstate en die bedreiging van ’n EMP-aanval
’n Bykomende uitwerking van ’n EMP-aanval is die moontlikheid dat satelliete vernietig kan word, met die ontwrigting van noodsaaklike kommunikasiestelsels as gevolg.
Eskom-bedryfshoof finaal van blaam onthef in Aveng-dispuut
Die hooggeregshof se uitspraak stem ooreen met die besluit wat Oberholzer oor die betaling aan Aveng geneem het.
Lei vroue én mans op teen geslagsgebaseerde geweld
“Ons wil die kultuur dat mans die beskermer, eerder as die mishandelaar is, laat voortleef, want iewers het ons dit verloor.”