Lungisa het hom net meer as ʼn week gelede by die Noord-Einde-tronk in Port Elizabeth aangemeld om tronkstraf te begin uitdien.
Alles vir Vrydag 25 September 2020
Nóg ’n pienkvoet vir die Britse koningshuis
Die baba is die koningin en hertog van Edinburgh se negende agterkleinkind, en sal ook die elfde opvolger vir die Britse troon wees.
Drie aanklagte teen Kinnear-moordverdagte
Zane Kilian, die beskuldigde, se ma het twee jaar gelede in ʼn plaasaanval gesterf. Sy pa is ʼn afgetrede polisielid.
Bulle reeds op rugby se pad van verandering
Suid-Afrika sal toenemend op spelers se liefde vir rugby moet begin staatmaak as hy wil verhoed dat die spel hier by ons doodloop.
Selfs minder toeskouers nou by Franse Ope
ʼn Beperking op die getal mense wat ʼn geleentheid mag bywoon, geld in die hele Parys.
Man vind yslike diamant in park
“Dit het interessant gelyk en dit het geblink, toe sit ek dit in my sak.”
Madeleine McCann-verdagte nie nou vrygelaat
Die hoofverdagte in die verdwyning van Madeleine McCann se pogings om binnekort vrygelaat te word, het misluk.
Kabinet opnuut verbind tot stryd teen geslagsgeweld
Dertig sogenaamde brandpunte vir geslagsgeweld is reeds uitgewys.
Vlugtelingkrisis: Is 2020 ’n herhaling van 2015?
Toe Merkel egter nou weer met die voorstel kom dat die gewillige lande moet help met die migrante uit Moria, moes sy agterkom dat sy alleen staan.
Ma wat eie baba vang se oudste seun sterf
ʼn Ma wat Maandagaand haar eie baba op pad hospitaal toe in die motor gevang het, se oudste seun is Donderdag dood.
SA Doctors App: Baanbreker slimfoontegnologie bied goeie inkomstegeleentheid
Baanbrekertegnologie verbreed die speelveld vir besigheidstransaksies deur dié platform wat die franchise-geleentheid binne SA Doctors App nog meer aantreklik maak.
Verbruikersake: Dís hoe skuldberading in donker tyd kan help
Ina Opperman verduidelik hoe skuldberading kan help om jou skuldlas te hanteer.
Messam sê ook Burger was die taaiste
“Hy was in baie opsigte amper die Bokke se geestelike en emosionele leier.”
3 maklike maniere om meer omgewingsvriendelik te wees
Wanneer mense hoor “gaan groen” dink hulle dikwels dit behels groot, alomvattende veranderinge, maar om meer omgewingsvriendelik te wees gaan juis daaroor om klein impakvolle veranderinge in jou alledaagse lewe te maak.
Dubbele lewenslank vir oom wat susters verkrag
Die kinders het ná hul ma se dood by hul ouma gaan woon, waarna die mishandeling begin het.
Boek: ‘Nêrens Noord-Kaap’ nou ook op die boekrak
‘Nêrens Noord-Kaap’ deur Nico Scheepers het in 2017 by die US Woordfees gedebuteer met De Klerk Oelofse, Geon Nel en Albert Pretorius in die hoofrolle. Dit het in dieselfde jaar die toekenning vir beste nasionale debuut by die Vrystaat Kunstefees en later die kykNET-Fiësta vir Ensemblewerk gewen.
Vandag se sportnuus
Die White/Vermeulen-era begin môre.
Weermaghoof waarsku teen partypolitieke bedrywighede
Luidens berigte het ʼn afgetrede generaal voorgestel dat senior offisiere vergader om die stand van die ANC te bespreek.
Vier familielede in huis doodgeskiet
Drie vroue en ‘n seun is tydens die voorval doodgeskiet.
Musiekvideo: Waldo Greeff, Carma sing duet oor menswees
Die musiekvideo vir “Skadu’s van grys” is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.