Vinnig, maklik en lekker!
Alles vir Vrydag 25 September 2020
Hongersnood onder kinders in Suid-Afrika
Kan ons as hierdie ellende help verlig? Hongersnood, veral onder kinders, is ’n werklikheid wat ons elke dag om ons sien.
Honderde vas in Gauteng
Honderde verdagtes is die afgelope paar dae in Gauteng in hegtenis geneem tydens spesiale operasies waarby onder andere Bheki Cele, minister van polisie, en die provinsiale polisiekommissaris betrokke was.
Bankklerk gevonnis wat kliënt bedrieg
ʼn Voormalige kliëntediensklerk by Absa is in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth tot tien jaar tronkstraf gevonnis vir bedrog.
Breek tog net asseblief ordentlik weg
Kan jy vir my sê hoekom iemand ʼn strandhuis in die Tsitsikamma vir ʼn week by die see bespreek, net om die soet stem van die see met ʼn gedoef-doef te verdoof?
Covid-19-statistieke: Meer as 1 800 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Kleingeloof
’n Mens moet gelowig bid en nie twyfel nie. So ’n mens wat altyd aan die twyfel is, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie. (Jakobus 1:6-8)