Breytenbach wou nie uitbrei oor die inhoud van die klagte nie.
Alles vir Maandag 28 September 2020
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Stam’
Floris Groenewald het na die nuwe Afrikaanse rolprent ‘Stam’ gekyk.
’n Leeftyd se avontuur in een jaar
Onseker wat om ná matriek te doen? Kom vind jouself en beleef ʼn leeftyd se avontuur in een jaar by iALA.
Regering wil kragvoorsiening met meer as 30% verhoog
Die regering hoop om ʼn bykomende 11 813MW by die kragnetwerk te voeg.
All Blacks spring kwarantyn nie vry
Die Nieu-Seelandse regering hoop dat dié land se reisbeperkings teen Kersfees verslap of opgehef kan word.
Gauteng het heelwat meer aansoeke as plek in skole
“Die uitdaging is dat die meeste skole reeds oorbevolk is op grond van toelatings in vorige jare.”
DA kap departement oor nóg chaos met Sassa-betalings
Sommige Augustus-toelae is steeds nie uitbetaal nie.
Boek: Jaco Jacobs se ‘Bastian Blom’-reeks spog met heruitgawe
Jaco Jacobs se ‘Bastian Blom’-reeks het in 2012 en 2013 verskyn en sedertdien is 10 000 eksemplare verkoop. Die herdrukte weergawe spog met nuwe illustrasies deur Linki Brand, wat ook ‘Wetenskaap’ en die ‘Magriet’-reeks se illustrasiewerk gedoen het.
Só help jy jou kat met ongewensde haarballe
Daar bestaan geen twyfel nie – haarballe by katte is beslis nie plesierig nie. Hier is ʼn oplossing as jou kat met ongewensde haarballe sukkel.
Adjunkminister in pekel oor R180 000-geskenk
Dat Kodwa nog heelwat vrae oor hierdie gulhartige vriendskap van twyfelagtige formaat sal moet beantwoord is verseker, maar die kopseer is nie net syne nie.
DA eis skorsing van Gautengse gesondheidshoof
Die hoof van die departement van gesondheid en die departement se voormalige hoof-finansiële beampte word nou ook betrek by die onreëlmatige toekenning van PPE-kontrakte.
Nog vyf vas oor tenderbedrog by polisie
Twee van die verdagtes is weer in hegtenis geneem nadat hulle vroeër op borgtog vrygelaat is.
Erfenisstigting, VTM wil met Ramaphosa vergader oor ‘temaparke’
Monumente en standbeelde is tasbare simbole van die ryke en diverse geskiedenis van al die gemeenskappe in Suid-Afrika en van die land as geheel.
Sallas de Jager: Rolprentmaker, musikant, gesinsman
Sallas de Jager wat onlangs aan die stuur van die rolprent ‘Dominee Tienie’ was, vertel oor sy lewe as pa van vier kinders en deel herinneringe oor die gewilde musiekgroep Klopjag.
Resep: ʼn Slaai vir jou hond
Jou hond kan ook bykosse eet!
Ent jou diere teen hondsdolheid in
Hondsdolheid is ʼn dodelike siekte, maar dit is ook 100% voorkombaar. Tog sê die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) sterf daar steeds jaarliks steeds meer as 59 000 mense aan dié siekte, wat van diere na mense oorgedra word.
Pandemie verander denke oor fiksheid
Een ding is egter seker, dit is belangrik om nie op te hou oefen weens die afsonderingstydperk nie. Oefening is ʼn goeie manier om ontslae te raak die spanning en onsekerheid van die inperkingstydperk en is ook ʼn goeie manier om jou immuunstelsel te versterk om juis die virus te beveg, as dit aan jou deur kom klop.
Hoop Ongegrendeld: Jou liefde vir koormusiek kan ’n verskil maak
Wonder jy soms hoe jy ’n verskil kan maak in ander se lewens of hulp kan verleen? As jy ’n kaartjie vir die Hoop Ongegrendeld-konsert koop, kan jy die boodskap van hoop deur koormusiek na Suid-Afrika uitdra.
R200 000 om ‘burgemeestersvrou’ te word
‘n Man sal na verwagting Maandag in die Durban-landdroshof verskyn op aanklag van uitbuiting.
Vyf vas oor mensehandel in Kuruman, Rustenburg
Elf persone, wat vermoedelik slagoffers is van mensehandel, is Sondagoggend vroeg gered toe die Valke in die Noord-Kaap en Noordwes op drie bordele toegeslaan het.