Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ʼn saak van huisroof en poging tot moord ná ʼn aanval op ʼn plaas in Klipheuwel.
Alles vir Maandag 28 September 2020
Riviergids verdrink by Stormsrivier
Die NSRI het reageer toe nege persone, twee riviergidse en sewe gaste, nie op die verwagte tyd teruggekeer het van ʼn vaart op die Stormsrivier nie.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers tans op 90%
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: In moeilike omstandighede
Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. (Psalm 94:18)