Die DA se besluit kom in die lig van bewerings dat een van die beamptes drie keer vantevore skuldig bevind is op strafregtelike aanklagte.
Alles vir Dinsdag 29 September 2020
Leon van Nierop se resensie: My Octopus Teacher
Vermoed jy dis ʼn droë dokumentêr oor visse? Niks kan verder van die dikkop-waarheid wees nie! Hierdie lewensveranderende dokumentêr verryk jou lewe.
Uitdrukking: kluitjies bak/verkoop
Waarom sê ons iemand bak/verkoop kluitjies as hulle leuens vertel? Taaltoffie stel ondersoek in
KSA stel sy T20-toernooi met ’n jaar uit
Intussen het die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) sy KSA-ondersoek na die Suid-Afrikaanse departement van sport verwys.
Nuuskommentaar: Die prys + rente + strafrente van onbevoegde ministers
’n Utopie bestaan nie, maar as ’n regering voortgaan om geld – veral geld wat reeds op is of gesteel is – in die utopie te pomp, wag ’n nagmerrie van rente en selfs strafrente, en uiteindelik die fiskale afgrond.
Uitgebreide werkloosheid nou op 42%
Net 14,1 miljoen van alle Suid-Afrikaners het in hierdie stadium ʼn werk.
Hou jou kloue van my kos af!
ʼn Mens is gereed daarvoor om op die uitkyk te wees vir goggas en gediertes as mens kamp, maar dié gesin is oorval deur ‘n groot groep ongenooide gaste.
‘Dyllie het sy boetie se naam gekies’
ʼn Gesin van Pretoria het die afgelope week ʼn baba ryker geword, maar moes skielik ʼn paar dae later van hul oudste kind afskeid neem.
Man sterk goed aan ná hoeweaanval
Die koeël wat hom in die been getref het, word in hierdie stadium nie verwyder nie.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Egpaar se toestand onveranderd
“Waldi is stabiel, maar steeds in ʼn kritieke toestand.”
AfriForum tree toe tot hofstryd oor grondbesetting
Die organisasie sê sou die EFF en MRK se aansoek slaag, slagoffers van grondbesetters vier hofbevele moet bekom voordat hulle besetters kan laat verwyder.
Verbruikersake: Up Money se doppie geklink?
Die Up Money-skema wat gedurende die inperking groot aftrek gekry het omdat mense kospakkies en vleis, sowel as kontant, belowe is as hulle nog lede werf, se doppie is waarskynlik geklink. Ina Opperman het gaan kyk wat intussen gebeur het.
Pa dood na mans op hom en seuns losbrand
’n Man (in sy 60’s) is Maandag dood toe ’n groep mans op hom en sy twee seuns in Bronkhorstspruit in Gauteng losgebrand het.
Covid-19: Meer as 1 miljoen sterftes wêreldwyd
Die aantal sterftes oor die wêreld heen weens die koronavirus is nou meer as die bevolking van Jerusalem.
Staatskommissies: Regering se gunstelinguitsteltegniek
Kan ’n mens dus strafregtelike gevolge verwag vir enige van die etlike geïmpliseerde persone in die Zondo-kommissie, Zuma inkluis?
Betroubaarheid belangriker as net lekker
Dit is maklik om die Discovery op te som. Dit is ʼn lieflike voertuig, maar die meganiese goggas pla my.
Owerhede waarsku publiek wat naby Kataza kom
ʼn Aantal video-opnames wat oor die naweek geneem is, wys egter hoe individue die bobbejaan voer en nie hul afstand van hom hou nie.
SA’ner se UFC-droom word waar
“Ek is gereed vir die groot verhoog en binnekort sal die hele wêreld weet wie Stillknocks is.”
Kouefront, reën op pad
“Daar is ’n moontlikheid van sneeu oor die hoogliggende gebiede van die Oos- en Wes-Kaap.”
Normandien-plaasmoord: Borgtogaansoek laat vaar
Siyabonga Goodman Macu staan tereg op die dubbelmoord op die Rafferty-egpaar van Normandien.