“Die streek het ʼn geskiedkundige oomblik beleef. Ons damvlakke is byna 100% vol.”
Lees meerAlles vir Woensdag 30 September 2020
Rybewyse: Verleng periode; staak boetes
“Dit is veral kommerwekkend dat wetstoepassers padblokkades oprig om motoriste voor te keer wie se rybewyse en motorvoertuiglisensies verval het, selfs al is hulle bewus daarvan dat daar min moontlikhede vir motoriste bestaan om dié dokumente te hernu.”
President maak Mapisa-Nqakula se verslae bekend
Pres. Cyril Ramaphosa het opdrag gegee dat Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die minister van verdediging en militêre verdediging, se verslae oor ʼn onlangse besoek aan Zimbabwe bekendgemaak moet word.
‘Medepligtige’ vas oor miljoene se bedrog by Absa
ʼn Vermeende medepligtige is in hegtenis geneem in verband met miljoene rand se bedrog by Absa.
Vrou vermoor tydens aanval op kleinhoewe
Die slagoffers se tuinwerker was glo kop in een mus met die aanvallers.
Ondersoek ná polisie KZN-man doodskiet
Opod ondersoek die sterfte as ʼn gevolg van polisie-optrede.
ToekomsVenster: Klein is nie gering
Jesus is in alles ons voorbeeld.
Kragonderbrekings dié Noord-Kaapse dorpe se voorland
Eskom gaan vier wanbetalende munisipaliteite in die provinsie se grootmaat elektrisiteitstoevoer begin beperk.
Universiteite: Eerstejaars begin dan
Aangesien die matriekuitsale na verwagting eers op 23 Februarie bekend gemaak word, sal die akademiese jaar vir eerstejaarstudente by universiteite ook later as gewoonlik begin.
Aanval op boervrou: Saak weer uitgestel
Alison Oates beskryf die jongste uitstel van die saak as “ontstellend”.
VivA stel gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend
Dié projek het ontstaan na aanleiding van gesprekke met onderwysers oor leerders se gebrekkige leesvermoëns.
Staking van SAL-bedrywighede ‘net nog ʼn vertragingstaktiek’
“Die sakeredders se besluit het weereens bewys dat die hele sakereddingsproses polities gedrewe is.”
Eerste Zondo-arrestasies: Vyf vas oor omstrede asbeskontrak
Nog twee inhegtenisnemings word binnekort verwag.
Coetzee stap met drie Ulster-toekennings weg
“Op die ou einde moet jy besluit: Gaan jy net lê of gaan jy terugbaklei?”
Luister: Wiele2Wiele ry met Isuzu se opgeknapte mu-X
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Isuzu se opgeknapte sewesitplek-mu-X-sportnuts, rits rond met Suzuki se Ignis wat ook nou ‘n nuwe baadjie het en verken die Kaap by die bekendstelling van Kia se Seltos-dieselenjin.
SA’ner laat ’n wêreldrekord al drawwend spat
Rupert van Vuuren hardloop 384 marathons in ’n kalenderjaar om ’n Engelsman se rekord te verbeter; alles ten bate van liefdadigheid. En hy is nog nie klaar nie.
#JongStemme: Die Groot Trek het al baie menings gehuldig
Dit is tyd dat ons weer trek, alhoewel dit dié keer meer van ’n geestelike stryd sal wees as ’n fisieke een, skryf Katherine Mostert wat tans besig is met haar Baccalaureus in sosiale wetenskap.
Vyf van KZN-vervoerdepartement vas vir bedrog
Hulle het na bewering permitte vir taxibestuurders uitgereik sonder behoorlike dokumente.
So gemaklik soos ʼn ou paar rooi velskoene
Kan jy David Kramer en sy Volksiebus oor die Tierkloofpas onthou? Volkswagen se nuwe Caravelle gaan vir baie gesinne ʼn droom wees.
Ombudondersoek na polisie in Steenberg, Muizenberg duur voort
Daar word onder meer beweer dat ’n vrou in hegtenis geneem, aangerand en in die gesig gespoeg is toe sy hulp by die Steenberg-polisiestasie gaan soek het.