Die regering het ʼn geskiedenis daarvan om die standaarde en definisies aan te pas ten einde die resultaat te kry wat hy graag wil hê.
Alles vir Woensdag 30 September 2020
Pa in hof ná hy dogter glo verkrag
“Die dogter was drie jaar oud tydens die beweerde verkragtings.”
‘Hoop, heling & harmonie’: Skrywer ondersoek die taal van siekte
Praat jy van ʼn siektestryd, ʼn geveg om oorlewing of ʼn oorwinningsreis? Die gebruik van metafore is ʼn algemene taalverskynsel wat pasiënte help om hul siekte beter te verstaan. Luister hier na ʼn onderhoud met Malcolm de Roubaix, skrywer van ‘Hoop, heling & harmonie’.
Bakteriese siekte glo rede vir olifantsterftes in Zim
Toetsmonsters is nou na Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk gestuur vir verdere toetsing.
Gautengse hoof van gesondheid geskors
“Sy optrede of versuim kon moontlik daartoe gelei het dat die departement vrugtelose en verkwistende uitgawes aangegaan het.”
Twee vroue se liggame in veld gevind
Die vroue is met skietwonde in die kop aangetref.
Kiwi’s nie verbaas oor Saru se besluit
“Persoonlik dink ek daar is geen groter uitdaging as om teen ’n Suid-Afrikaanse span voor sy passievolle ondersteuners te speel nie.”
Familielid vas ná vierjarige se moord
Die betrokke familielid is minderjarig.
Afrikaners se stukkende harte
Dis asof hulle een oggend in ’n vreemde land wakker geword het, byna asof hulle in ’n nagmerrie geëmigreer het na ’n onbekende plek.
Mense se ‘inkoop’ in Voortrekkermonument verstom
“Dit het ’n platform geword vir mense om geliefdes op ’n spesiale manier met ’n blywende en simboliese geskenk te bedank.”
Eskom-bedryfshoof wys sy kaarte
Die afgelope 12 maande was ʼn moeilike tyd vir Oberholzer en sy familie. Hy het in ʼn stadium 24 uur sekuriteit by sy huis gehad en hy en sy familie ontvang oproepe van mense wat hom as afskuwelik uitkryt. Dit vat aan ʼn mens, sê Oberholzer oor die smeerveldtog teen hom.
Video: Alles loop skeef toe hy jawoord vra
Dit moes ʼn romantiese oomblik gewees het … Gelukkig het sy ja gesê en niemand is beseer nie.
Op die spoor van die pioniers van die Wes-Kaapse berge
Dick Metcalf van Prins Albert in die Klein-Karoo is ’n navorser van die bergpasroetes wat ossewapioniers in die 1700’s oor die Bolandse berge na die res van die land gevolg het. Op 92 raak hy só opgewonde hieroor dat hy verklaar “hy het nie nou tyd vir omkap nie”.
Vandag se sportnuus
Superspanne gaan Noord; afgejakte Cheetahs veg voort.
Gedig: Koue oorlog
“Eers was net die water koud wat uit die warmwaterkraan gekom het sodat my pa nie kon skeer nie …”
Hewige donderstorms op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku teen erge donderstorms en swaar reën wat Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga Woensdag gaan tref.
Boek: ‘’n Pampoen vir Kersfees’ – oor reise, stede en buitelandse ervarings
‘’n Pampoen vir Kersfees’ is ’n versameling van die rubrieke wat Hennie van Coller die afgelope 20 jaar vir ‘Volksblad’ skryf.
‘Pastoor’ vas vir huisroof
“Die polisie het die verdagte se huis deursoek en op ’n speelgoedgeweer afgekom.”
Vrou tronk toe wat Mabuza van moord beskuldig
Die vrou het haar as ʼn familielid van die adjunkpresident voorgedoen en hom daarvan beskuldig dat hy deel is van ʼn komplot om ʼn sakeman te laat vermoor.
Resep: Caesar-slaai-voupakkies
ʼn Heerlike, vinnige en gesonde middagete