Meer as ʼn kwart van die land se bevolking het die afgelope paar maande toelae van die staat gekry.
Alles vir Woensdag 30 September 2020
Hof sê later oor afleggings by Barloworld
Die metaalwerkersvakbond Numsa het hom soos Solidariteit ook tot die arbeidshof oor die afleggingsproses gewend.
Ses vas vir transitorooftog in Burgersfort
Die polisie gaan operasies om transitorooftogte te stuit in aanloop tot die feestyd verskerp.
Duitsland skenk voedselhulp van R100 miljoen aan Kaapstad
Duitsland is ʼn streng skenker wat skenkings baie doelspesifiek maak sodat niks geld deur wanbesteding, korrupsie, vermorsing of onbekwaamheid verlore gaan nie.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Die herstelkoers staan in hierdie stadium op 90%.
Gedagte vir die dag: Leermeesters
Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was … (2 Timoteus 3:14)