Teen vyfuur Saterdagmiddag het elkeen van die meer as 2 000 afgevaardigdes wat by talle punte in die land byeen was, hul stemme uitgebring.
Lees meerAlles vir die maand Oktober 2020
Sharks kook, maar Pumas gaan nie lê
Vir die Sharks was die oorwinning soos manna uit die hemel nadat hulle verlede Saterdag deur die Bulls op Loftus ore aangesit is.
Sakeman van KZN in huis vermoor
Die sakeman se pa het ook ernstige steekwonde in die voorval opgedoen.
Drie sterf in Limpopo-ongeluk
Die polisie in Limpopo ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n motor Saterdag vroegoggend langs die Ga-Masemola-nedersetting omgeslaan het. Drie mans is in die…
Aardbewing: Honderde mense nog onder puin vasgekeer
Die dodetal het intussen verder gestyg ná ’n aardbewing Turkye en die Griekse eiland Samos geskud het.
Internasionale oorsig: Min rede om vir vrede in Nagorno-Karabach te hoop
Terwyl lewensverlies en skade aan infrastruktuur aan die toeneem is, raak dit steeds al hoe duideliker dat slegs een land, naamlik Rusland, die vermoë het om ten minste ʼn korttermynoplossing vir die geskil te vind.
Opgetofde Figo onderskatte klein juweel
Die Figo is ʼn oulike buksie wat ʼn verbasende gevoel van gehalte in dié segment bied.
Foto’s van wenners: Kansa-Spar-tee vanjaar virtueel
Hiér is vanjaar se wenners.
Sean Connery sterf
Connery was veral bekend vir sy rol as die ikoniese Britse spioen James Bond.
Vyf sterf in gru-ongeluk by De Doorns
Die bakkie het vermoedelik voor die vragmotor ingedraai.
Rugbykampioenskap: Wallabies kanonvoer vir All Blacks
Die Springbokke sou hulle in alle waarskynlikheid teen die All Blacks vasgeloop het as hulle vanjaar onvoorbereid in die Rugbykampioenskap in Australië gespeel het.
Amptenaar help glo met herlei van departement se fondse
Fondse van die provinsiale onderwysdepartement is glo na twee dagsorgsentrums herlei.
Behandeling gee Oos-Rand-baba kans op normale lewe
“Hanru is so spesiaal, maar op grond van sy voorkoms het ander dit nooit geweet nie.”
Vragte noodbokse vir boere op pad na Vrystaat
Honderde ton voer is ook reeds gestuur of word tans afgelewer.
Vlieënier dood toe ligte vliegtuig neerstort
Die vlieënier van ’n Piper 25 Pawnee was vroeg vanoggend besig om gewasse te spuit.
Groot onsekerheid ná kansellasie van beurse
“Vir talle van my vriende wat in dieselfde penarie as ek beland het, beteken dit trane en stres oor of ons vir ons studies sal kan betaal.”
Eindeksamen: Umalusi slaggereed vir meeste kandidate nóg
Meer as een miljoen kandidate sal na verwagting vanaf volgende week die matriekeindeksamen aflê.
Ongekende sukses vir ‘Poppie Nongena’
Die aangrypende verhaal van Poppie Nongena, wat reeds in boekformaat wêreldwyd gelees is, maak nou ook opslae by internasionale rolprentfeeste.
Steeds te veel vrae tien maande ná raaiselmoord
“Dit is moeilik om vrede te maak. Ons word weekliks getraumatiseer.”
DA-raadslid as burgemeester van Tshwane verkies
Die aanstelling volg ná maande van onrus en onsekerheid in die hoofstad.