“ʼn Verantwoordelike regering sou bestaande landbou-organisasies betrek by die evaluering, toekenning en daarstel van die kriteria waaraan nuwe toetreders moet voldoen.”
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Oktober 2020
Tshwane-metro se begroting in hof gedaag
Die administrateur het glo buite sy magte opgetree om die finale begroting goed te keur en die regte prosesse is ook nie gevolg om die begroting goed te keur nie.
‘Toerisme-rooilys net so irrasioneel soos ander afsonderingsregulasies’
Organisasies bevraagteken die regering se metodologie wat aangewend word om te bepaal watter lande as hoë-, medium- of lae risiko beskou word en daarvolgens verbied word om na Suid-Afrika te reis.
Man vas wat byna halfmiljoen aan City Power skuld
Die man is vroeër vandag by sy huis in Dainfern in Johannesburg in hegtenis geneem.
Ligte aardskudding in Randfontein-omgewing bevestig
Die Raad vir Geowetenskappe (CGS) het Donderdag ʼn ligte aardskudding omstreeks 12:47 in die Randfontein-omgewing bevestig.
ToekomsVenster: God is oral, ook by jou
Kom staan in sy wonderbare, bevrydende en genesende krag.
Openbare beskermer opnuut in die spervuur
Die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het nogmaals geen bevinding van wandade teen die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, of oudminister Tina Joemat-Pettersson gemaak nie.
Foto’s: Vragmotors deur swaar winde omgewaai
ʼn Vragmotor is op die N1 net voor die Hugenotetonnel omgewaai.
Asbeskontrak: Sewende verdagte gee hom oor
Die verdagte het glo Woensdag op die vlug geslaan.
E-konsertgids: Klassieke musiek, digkuns die naweek te hoor
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Die wêreld in foto’s – 1 Oktober 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Suidoosterfees, Atlantic Studio’s laat inryteater herleef
Gehore kan in die gemak van hul eie motors na teater- en musiekproduksies soos ‘PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor’, ‘Francois van Coke en Early B’ en ‘Lag my kla’ kyk. Die fees vind van 4 tot 15 November plaas.
WEN: Ruk jou huis reg dié lente met ʼn geskenkpak
Plush wil graag een Maroela-leser met ʼn geskenkpak bederf, in ʼn mandjie met al die produkte wat jy nodig het om jou huis reg te ruk vir die lente!
Twee vas ná plaasaanval op bejaardes
Hulle het die plaashuis betree en die bejaarde egpaar vasgebind en aangerand.
Is daar iemand wat Fraser kan stuit?
Vir die afgelope vier Spele – ná die Rich Froning-era natuurlik – was daar net een naam op almal se lippe: dié van Mat Fraser.
Talle kleinhoewes in Elandsfontein geteiken
“Ons vermoed ook die groep het deur die aand verdeel en só die kleinhoewes geteiken.”
Sewe ontsnap uit aanhouding in Oos-Kaap
Die verdagtes het met een van die polisiebeamptes se dienspistool op die vlug geslaan.
Regering stel staatsgrond beskikbaar vir grondhervorming
Die minister van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming, Thoko Didiza, het Donderdag aangekondig dat 529 014 ha staatsbeheerde landbougrond landwyd beskikbaar gestel word as die staat se bydrae tot grondhervorming.
Borgtog vir ANC-LP wat glo omkoopgeld vat
Bosasa het glo betaal vir veiligheidsopknappings by Smith se huis.
#JongStemme: Al weer agter in die ry…
Die realiteit het ingeskop. Die realiteit dat die enigste manier hoe ek vandag my werk gedoen gaan kry, is om te pleit vir dienslewering wat ’n gegewe moes gewees het! skryf Dalena d’Assonville-Maritz, ’n prokureursklerk van Pretoria.