Brendin Horner se pet is digby die plaashek opgemerk. Sy liggaam was ʼn entjie daarvandaan.
Alles vir Vrydag 2 Oktober 2020
Pacquiao teen McGregor, maar met voorwaardes
“Ek is meer as bereid om vir die ondersteuners te gee waarna hulle soek.”
Regstreekse gesprek: Waarheen is SA ekonomie ná Covid-19 op pad?
Wat is ons Suid-Afrikaners se ekonomiese en politieke vooruitsigte, en wat hou dit vir die regering se planne oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV) in? Hoe veilig is die land se pensioenfondse en sal dit gebruik word om die staat se tekorte en planne te finansier?
Agri SA verwelkom vrystel van staatsgrond vir grondhervorming
Die landbouorganisasie het egter ook gewaarsku dat daar teen korrupsie gewaak moet word.
Hoe lyk Hollywood: Chrissy Teigen, John Legend deel hartseer nuus; Joaquin Phoenix word pa
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
#JongStemme: Ons wag vir jou, Suid-Afrika
Louis Spershott, ‘n 24-jarige boerseun van die Oos-Vrystaat, boer tans in Amerika en skryf oor sy ervaring.
Vrou vertel van noue ontkoming toe kapers toeslaan
“Ek het net gedink daar is geen manier dat ek terug in die motor klim nie. As jy dít doen, is jy weg.”
Ondersoek na brand in Kuruman-stadsaal
Die brand het langer as ses uur gewoed.
Jong plaasbestuurder wreed vermoor
Die jong man se liggaam is vanoggend in ʼn veld op die plaas in die Paul Roux-distrik gevind.
Boek: ‘Amper Frans’ – ʼn Lewe van fanfare en faux pas
In ‘Amper Frans’ neem die kunstenaar Louis Jansen van Vuuren leunstoelreisigers op ʼn avontuur na die Franse platteland waar hy en sy lewensmaat ʼn kasteel in ʼn boetiekhotel omskep het.
Dís mos ʼn mouterkar
Ek het onlangs ʼn paar dae met Audi se nuwe A6 deurgebring en die voertuig is fantasties.
Sundra-aanval: Drie verdagtes in hof
“Die twee mans het Kershaw oorval en haar verwurg terwyl sy om hulp probeer skree het.”
Drie in hof oor ‘aanval’ op Kinnear se huis
Drie beskuldigdes het in die Parow-streekhof verskyn nadat hulle glo einde verlede jaar wyle lt.kol. Charl Kinnear se huis in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte geteiken het.
San Diego kry spelers vir Afrika
Met sy natuurlike flair en aanvallende spel sal hy egter sy gewig in goud werd wees vir die Legion: Hy laat dit lekker lyk om rugby te speel; die perfekte doepa vir die adrenalienverslaafde Amerikaners.
Resep-video: Maklikste appelkoek
Enigiemand kan hierdie heerlike, klam koek maak!
Hoe gemaak wanneer mense hoop verloor?
Hoe maak jy jou storie van geloof iemand anders s’n wat totaal verlate is? Die WordSpread Foundation wil by mense uit te kom wat verlore is, deur mense soos jy wat ’n storie van geloof het om te deel.
Asbesondersoek: Inhegtenisnemings verwelkom, koppe geëis
“Dit is ʼn bewys dat die wiele van geregtigheid begin draai.”
Kaapstad wil appèlhof toe oor grondbesettings
Duisende onwettige strukture is opgerig sedert die ramptoestand afgekondig is en die hof beslis het die stad mag dit nie sonder ʼn hofbevel afbreek nie.
Musiekvideo: Johan Anker is ‘soldaat van die Here’
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Lag (gerus) of jy betaal word
Dit was so ’n lekker diep, uit die maag uit lag – een wat my en my vriendin dadelik met verwondering laat opkyk het.