Hulle het geld van ʼn ongedokumenteerde buitelander geëis.
Alles vir Vrydag 2 Oktober 2020
Vandag se sportnuus
SA se Anderson wen rillerstryd van meer as drie uur om na volgende ronde deur te dring.
7 velsorgwenke vir die nuwe seisoen
“Met die aanbreek van ʼn nuwe seisoen is dit net so belangrik om jou velsorg aan te pas as wat dit is om jou klere te verander. Maar ʼn totale ommeswaai is darem ook nie nodig nie; ʼn paar klein aanpassings sal jou reeds baie beter laat voel en lyk, en boonop jou vel gesond hou.”
Skep ’n groener wêreld met ’n minituin
In hierdie projek gaan ons jou wys hoe om deur die groepering van klein plante, miniatuurmeubels, voëls en dierefigure die gebruik van dekoratiewe vignet toe te pas.
Trump, sy vrou toets positief vir Covid-19
Pres. Donald Trump en sy vrou, Melania, het positief vir Covid-19 getoets.
Zim-vlug: Ramaphosa sê oor goedkeuring
Ramaphosa het Donderdagaand in ʼn verklaring reageer op berigte dat Mapisa-Nqakula se goedkeuringsbrief vir die besoek aan Zimbabwe eers onderteken is nadat sy reeds van Zimbabwe af teruggekeer het.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers steeds op 90%
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Die tuiste
Selfs ’n mossie het ’n nes en ’n swaeltjie ’n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here … Dit gaan goed met mense vir wie u huis ’n tuiste is … (Psalm 4-5)