Siya Kolisi se Groen-span het weliswaar vir Lukhanyo Am se Goud-span in Tafelberg se skadu geklop, maar die TV-produksiespan sal sukkel om genoeg aksie vir later vanaand se hoogtepunte bymekaar te skraap.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 Oktober 2020
Klagte oor polisie-brutaliteit neem toe
Wat volgens hom die kommerwekkendste is, is die aantal ondersoeke wat onafgehandel bly.
Pro-lewe-dokter in ‘nagmerrie’ vasgevang
Drie jaar nadat die klagte aanvanklik teen dr. Jacques de Vos aanhangig gemaak is, wag sy regspan boonop steeds vir die verklaring van die klaagster in die saak.
Senior amptenaar van Molemole steel glo miljoene
ʼn Boerderykontrak van meer as R4,8 miljoen is glo toegeken aan ʼn maatskappy met bande met die amptenaar se vrou – maar geen werk is ooit gedoen nie.
Voor en ná: Kaapstad se damme is vol
Verskeie damme in Kaapstad is vir die eerste keer in jare propvol.
Internasionale oorsig: Europese Raad tree op teen Belarus, Turkye
‘n Oorsig van belangrike internasionale gebeure.
Polisielede staan omtrent tou om optelbaba te vertroetel
Die pasgebore outjie het bly koud kry, tot een van die vrouebeamptes hom styf teen haar bors vasgedruk en hy eindelik warm geword het.
Floris se talent lankal op die lappe
Unieke kostuums. Dit is een van die kenmerke waarmee Nataniël se vertonings geassosieer word. Floris Louw is die man met die vlytige vingers wat agter die skerms Nataniël se drome ’n werklikheid maak.
Kiesers in 96 wyke kan hierdie naweek registreer
Die rede vir die groot boel tussenverkiesings is omdat daar agt maande lank – weens die afsonderingstydperk – geen tussenverkiesings kon plaasvind nie.
Minister veroordeel moord op jong boer
Thoko Didiza het gesê sy het met skok van die wrede moord verneem en dat dit ʼn verwoestende uitwerking het.
SANParke verduidelik besluit om 7 leeus van kant te maak
Die leeus het die afgelope ruk twee keer ontsnap.
9 SA mode-ontwerpers om dop te hou
Suid-Afrika spog met topmode-ontwerpers wat klere met ʼn unieke styl skep, wat terselfdertyd die diversiteit van Suid-Afrika omarm.
Nog ʼn provinsiale DA-leier bedank
Onder sy leiding het die party deurgaans groei in die provinsie getoon.
Vrystaat/Cheetahs verdien nie dié dwarsklap
Dit is onregverdig dat die bond weer opgeoffer word om plek vir die sogenaamde vier grotes in die Pro14-reeks te maak.
Trump in hospitaal behandel
Verskeie risikofaktore – ouderdom, gewig, verhoogde cholesterolvlakke en dat hy ʼn man is – verhoog Trump se kans om ernstig siek te word.
Kommer oor misdaad op grens van Lesotho, SA
Daar word miljoene aan patrollies deur die Suid-Afrikaanse Weermag op die grens bestee en tog lyk dit of dit nie ʼn duit se verskil maak nie.
Paramedikus beseer toe voertuig in ongelukstoneel inploeg
Die motoris is bo-oor die middelman en het die ambulans teen die kant getref.
Nagkantoor: Virtuele kuierplek en kuierkroeg van herinneringe
De Wet se droom was egter nie bloot net om ʼn virtuele kuierplek te skep nie. Hy wou ook baie graag ʼn kuierkroeg hê, want soos die skrywer C Johan Bakkes sê: “Ek wil van kroeg tot kroeg loop en die plaaslike mense leer ken. ʼn Kroeg is ʼn dorp se siel.”
Praat só met jou spruit oor kinderontvoering, mensehandel
Maroela Media het by ʼn spelterapeut aangeklop vir raad oor hoe om jou kind te benader wanneer dit by gewigtige kwessies soos kinderontvoering en mensehandel kom.
Polisie waarsku oor ‘roekelose’ aanstuur van grafiese video
In die video kan gesien word hoe twee mense in die noorde van Pretoria in ʼn plas bloed lê.