Dis ʼn pragtige wa, met leer en luuksheid in oorvloed.
Alles vir Saterdag 3 Oktober 2020
Mkhize ontken ‘persoonlike’ skenkings van omstrede sakeman Sodi
Sodi het meer as R8 miljoen aan die ANC geskenk.
Hoof van Gauteng-gesondheid bedank
Prof. Mkhululi Lukhele is vroeër geskors.
Covid-19-statistieke: Só lyk situasie nou
Daar is in hierdie stadium net minder as 50 000 aktiewe gevalle in Suid-Afrika.
Gedagte vir die dag: Hanteer versigtig!
Pas die kudde van God … op. Hou toesig oor hulle … deur ’n voorbeeld … te wees. (1 Petrus 5:2-3)