Mense braai vleis in die louwarm sonnetjie op hulle stoepe. Kleuters bou sandkastele in die strandjies voor die huise. ʼn Man vang vis van sy voorstoep af, luilekker. Elke siel by wie ons verbyvaar, waai en groet. Die atmosfeer is gemoedelik. Plesierig. ʼn Kanaaldorp wat gemaklik is in haar eie vel.
Alles vir Maandag 5 Oktober 2020
Kinnear-moord: Saak uitgestel weens kommer oor veiligheid
Zane Kilian (39) het Maandag weer in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn in verband met die moord op lt.kol. Charl Kinnear.
Nuuskommentaar: Sewe korrupte swaeltjies maak nog geen somer
Hierdie inhegtenisnemings is daarom ook ʼn belangrike skuif in die ANC-magspel en faksiegevegte waarin die party homself bevind. Daar is ʼn goeie rede waarom die hoëprofiel-inhegtenisnemings vandeesweek in die provinsie van Magashule se magsbasis plaasgevind het.
Oos-Kaapse ontsnaptes weer vas
Dumisani Tom en Sfundo Sothondoshe was die laaste twee om op vrye voet te wees sedert verlede week se ontsnapping.
Bethulie-aanval: Dit gaan beter met bejaardes
Die aanvallers het glo geweet daar is kontant in die huis.
Video: ‘Dansende boertjie’ het SA gaande
Die video is net meer as ʼn week gelede op TikTok gedeel en sedertdien het dit al meer as 660 000 kykbeurte gekry.
Papegaaie vloek só baie, dieretuin moes hulle skuif
“Hoe meer hulle vloek, hoe meer lag mens gewoonlik, en dit hits hulle net aan om nóg te vloek.”
Nog ʼn jong man op plaas vermoor
Die 28-jarige man is verskeie kere geskiet.
Boek-uittreksel: Lees ‘Absoluut Einstein’ deur Christien Neser
“Die Einsteins van die wêreld wen nie pryse as boyfriend van die jaar nie.”
Boek: ‘Liewe Heksie Leesboek 8’
Ontmoet Vian Oelofsen, die illustreerder wat vir pragtige volkleur-illustrasies in die ‘Liewe Heksie’-reeks sorg.
Oudpolisievrou dán gevonnis vir huurmoord op man
Die vrou en haar medebeskuldigde het saamgesweer om haar man te vermoor en dit na ’n ongeluk te laat lyk.
Video: Die Flooze, Vincent Gordon span saam vir nuwe danssnit
“Die horlosie staan vir niemand stil nie, daarom moet ʼn mens die beste van elke sekonde maak omdat elke oomblik belangrik is,” sê die Flooze.
Ramaphosa oor grond: ‘1913-wet se skadelike gevolge steeds te sien’
“Met grondeienaarskap wat steeds net in die hande van ʼn paar mense gekonsentreer is, en die primêre produksie- en waardekettings vir landbou wat hoofsaaklik in wit kommersiële boere se besit is, bly die gevolge van ons verlede vandag nog by ons.”
Talle jaagduiwels vas
Een van die jaagduiwels wat amper 180 km/h gery het, het aangevoer hy is laat vir werk.
Resep: Driekaas-en-drieblaarslaai
Kikker jou slaai só op! Lewer 6-8 ruim porsies Bestanddele SLAAISOUS 50 ml olyf- of sonneblomolie of ½ van elk 20 ml witwynasyn of wit…
Man in hof oor renosterhoring
Die renosterhoring het ’n beraamde waarde van R1,2 miljoen.
Sale Sharks se taai tameletjie
16 spelers en beamptes van die Sale Sharks het positief vir Covid-19 getoets.
Een uit 28 vroue in SA deur borskanker geraak
Vroeë sifting en diagnose van borskanker kan vroue se kanse op oorlewing dramaties verbeter.
Drie vas ná moord op Potch-rugbylegende
Die polisie het die naweek ‘n deurbraak gemaak na die moord op Sias Willemse, ʼn bekende oudrugby- en -krieketspeler van Potchefstroom.
SAL Tegnies bereik ooreenkoms met Mango, SAL
Volgens SAL Tegnies is die besluit om dienste op te skort nie ligtelik geneem nie maar moes hy dit doen weens kontantvloei-uitdagings.