Met sy terugkeer by die Withuis het hy op die balkon gaan staan en sy masker afgehaal.
Lees meerAlles vir Dinsdag 6 Oktober 2020
Minister meen Zimbabwiërs kan maar wet oortree
“Suid-Afrikaanse soldate help Zimbabwiërs oor die grens om inkopies te doen en hul chroniese medisyne te ontvang.”
Kragonderbrekings vir dié Noord-Kaapse dorpe
Hierdie munisipaliteite het reeds einde September kennisgewings van Eskom ontvang dat hul grootmaat-elektrisiteitstoevoer beperk gaan word weens wanbetaling.
Horner-plaasmoord: ‘Groeiende gevoel van verset onder landbouers’
Lede van TLU SA, AfriForum en die DA het ook vanoggend by die landdroshof in Senekal byeengekom.
Vier in Kaap vasgetrek vir onwettige besit van vuurwapens
Die een verdagte was glo kop in een mus met die plaaslike bende.
Beroepsjagter doodgeskiet: Vrou se verhoor lank uitgestel
Chrisna van der Merwe, wat aangekla word van die moord op haar man, se verhoor is tot later aanstaande jaar uitgestel.
ToekomsVenster: Die onstuimige God
Ons sal moet fyn luister en ernstig raak oor God se manier van dinge doen.
Boerekinders en Mausers op die voorgrond in ‘500 Myl’
Phillip C Henn, skrywer van ‘500 Myl’, onthou dat foto’s van jong seuns met Mausers tydens die oorlog telkens ʼn invloed op hom gehad het. Dit het hom laat wonder oor die onvertelde stories van vegters.
Dié vyf mans gesoek ná Bronkhorstspruit-plaasaanval
Een verdagte is reeds verlede week vasgetrek.
Die wêreld in foto’s – 6 Oktober 2020
Chinese het in die eerste gedeelte van die land se agt dae lange nasionale vakansietydperk 425 miljoen binnelandse reise onderneem.
Regering se planne met inligtingstegnologie
Die doel van die regering se inligtingstegnologie-konsepplan is om Suid-Afrika ʼn produseerder eerder as ʼn verbruiker van inligtingstegnologie te maak.
Blinde vrou in huis vermoor
“Daar word beweer dat die vrou vir niemand die deur sou oopmaak tensy sy hul stem herken het nie.”
Man dán weer in hof oor moord op Kaapse tiener
Daar is klippe langs haar erg gekneusde liggaam gevind.
Petisie na Ramaphosa oor geblikte leeujag
Born Free sê die bedryf se “skaamtelose uitbuiting van leeus as goedkoop toeristeaantreklikhede berokken die land se beeld as verantwoordelike wildlewetoerismebestemming groot skade”.
Uitdrukking: op eie wieke dryf
Wanneer sê ons iemand “dryf op eie wieke”? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking
Luister: Wiele2Wiele verken die Oos-Kaap met VW se nuwe T6.1 Caravelle
Hierdie week gaan verken Wiele2Wiele die Oos-Kaap met Volkswagen se nuwe T6.1 Caravelle en ry rond met Toyota se nuwe ster – die Starlet.
Die beste in sy segment?
As ʼn mens na die bakkiesegment kyk, is daar ʼn magdom variante en opsies.
’n Gewigtige saak: Vetsug is troeteldiere se grootste gesondheidsprobleem
Ackhurst sê daar is gelukkig verskeie stappe wat troeteldierouers kan doen om hul vierpotige vriend te help om sy ideale gewig te bereik, en dit ook te handhaaf.
SA as staat bepaald broos, maar (nog) nie voos
Vandag beleef baie state, Suid-Afrika inkluis, verrotting – en dis grootliks weens die regeerders se doen en late.
Middernag-gebede van ʼn ma
“ʼn Ma moet op haar knieë bly sodat haar kinders op hulle voete kan bly,” het ek een keer êrens gelees.