Raymond Zondo, kommissievoorsitter, het die sekretariaat van die kommissie toestemming gegee dat ʼn dagvaarding uitgereik mag word.
Alles vir Vrydag 9 Oktober 2020
Lana Joubert terug met nog ʼn seisoen van ‘Eksieperfeksie’
“Wie hou nie daarvan om te sien hoe iemand mooi gemaak word nie?”
Uitdrukking: handuit ruk
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “handuit ruk” kom? Taaltoffie stel ondersoek in
Dit is (ook) wat ’n monument is
Hoewel ek geen band met enige van hulle het nie, het die beeldegroep en name van soveel plaaslike slagoffers in ’n sinnelose oorlog my op daardie oomblik tot trane geroer.
Handwerk: ’n Hangende tuin vir jou kruie
Hou jou kruieplante gelukkig, én byderhand, in ʼn oulike tuintjie wat in hierdie spiraalpotplanthouer geplant word.
Sakeman se huis gebrand ná moord op jong paartjie
Inwoners het ook hoenders, bokke en varke doodgemaak nadat hulle die huis aan die brand gesteek het.
KSA sê franchise-seisoen begin dán
Die land se professionele krieketspelers sal in drie kompetisies gewikkel wees.
Video: Kostelik! Kyk baba se reaksie toe sy truuk regkry
Hierdie video is dalk die oulikste inskrywing in die uitdaging om ʼn bottel ʼn bollemakiesie te laat maak.
Uitstekende besigheidsgeleentheid in Uberskillz se super-apps
Belê nou in Uberskillz se innoverende super-apps om deel te word van ʼn belowende tegnologiemaatskappy
Direkteur vas vir ‘diefstal’ van Covid-19-toelae
Die vrou het glo miljoene rande se eise ingedien vir werkers wie se dienste reeds voor die afsonderingstydperk opgeskort is.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Verdagte dán weer in hof
Die oorblywende vyf verdagtes is steeds op vrye voet en die egpaar se bakkie is ook steeds soek.
Audi se A4 vernuwe en nou ook gekoppel
Die Audi A4 het ʼn bietjie meer as net plastiese chirurgie gehad.
Video: Tafelberg in geel gehul vir kinders met kanker
Tafelberg is vroeër die week goudgeel belig om hulde te bring aan kinders wat aan kanker ly of al die siekte oorwin het.
Vyf koelbloedig doodgeskiet, verdagtes soek
Die verdagtes het eers by die een huis losgebrand waarna hul na ’n tweede huis gegaan en skote afgevuur het.
Boek: ‘Winkel van wanklanke’ – Hennie Meyer
‘Winkel van wanklanke’ is ’n versameling konkrete poësie – gedigte wat die grense van die gedig as teks en as visuele kunsobjek ophef. Lees meer oor Hennie Meyer se debuutdundel.
NBA se BLM-logo dalk van die baan af
Kykergetalle het ook drasties afgeneem. Die afgelope wedstryd tussen die Los Angeles Lakers en die Miami Heat is deur 5,94 miljoen mense gevolg. Volgens Sports Media Watch het die Finals-wedstryd die swakste ondersteuning in die spel se TV-geskiedenis geniet.
Hoe lyk Hollywood: ‘Coyote Ugly’-opvolg bevestig; Rebel Wilson spog met nuwe kêrel
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Transitoroof gefnuik: Verdagte dood, polisielede en wagte gewond
Die polisie het ʼn wenk oor ʼn moontlike rooftog ontvang en was reeds in die gebied waar die rowers toegeslaan het.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Gemeenskap ruk op, bid voor hof
Lede van die Bronkhorstspruit-gemeenskap en omliggende gebiede het reeds van vroeg af voor die landdroshof in die dorp byeengekom.
Resep-video: Gesonder hawermoutkoekies
Geen verfynde suiker, botter of meel.