As die Vrystaat Cheetahs kan voortbou op die spel wat hulle Saterdag in Bloemfontein in die eerste helfte van die Superrugby Unlocked-reeks teen die Pumas uitgestal het, gaan daar baie rooi gesigte in Suid-Afrikaanse rugby wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Oktober 2020
DA, parlement verwelkom OB-uitspraak
“Sy het die kantoor van die openbare beskermer onmeetlike skade berokken.”
Verdagte doodgeskiet toe hy fietsryer glo teiken
ʼn Man is Saterdagoggend in Randparkrif in Randburg doodgeskiet toe hy glo ʼn fietsryer geteiken het.
Twee vas na dwaalkoeël 11-jarige eis
Die masjiene wat Duran Visagie aan die lewe gehou het, is ʼn dag later afgeskakel na hy breindood verklaar is.
Twee vroue in motor doodgeskiet
Twee vroue is Saterdagoggend in ʼn motor in Polokwane in Limpopo doodgeskiet.
Swierige Swiatek swaai tennissepter
Pool word jongste speler om Franse Ope te wen sedert ’n 16-jarige Monica Seles in 1992 met die louere weggestap het.
Foto’s: Jou ideale bestemmings vir Tuindag
Suid-Afrikaners vier Tuindag hierdie Sondag as ʼn manier om die tuingereedskap vir een dag te bêre en hulle te verlustig in die pragtige groen van ʼn tuin waarin daar heeljaar gewerkskaf word.
Internasionale oorsig: Azerbeidjan, Turkye is aggressors in jongste oorlog
Azerbaidjan het sy weermag oor die afgelope twee dekades met die hulp van Turkye drasties uitgebrei met een van die hoofdoelwitte om een of ander tyd met geweld weer beheer oor Nagorno-Karabach te kry.
Masuku wil hof toe; sy afdanking verwelkom
“Dit is vir my duidelik dat die SOE óf onder uitermatige druk verkeer weens die geldige openbare verontwaardiging oor korrupsie en die noodsaaklikheid om aanspreeklikheid te verseker, óf dat hy doelbewus besig is met politiek vir ʼn doel wat nog vasgestel moet word.”
‘SA’ners moet verenig teen plaasmoorde’
Die moord op die 21-jarige Brendin Horner kan ʼn keerpunt vir Suid-Afrika wees.
Eskom appelleer oor munisipaliteit se bankrekening
Die hooggeregshof in Bloemfontein het Vrydag beslis Eskom moet die munisipaliteit se bankrekening en die geld daarin onmiddellik vrystel.
Kom tuis by Paul Kruger
Wanneer ons voertuig die oorspronklike houthekke wat na die Kruger-wonings lei, nader, stel ek my voor hoe dit in die 1800’s moes gelyk het. Die wind wat ook so saggies en gerusstellend deur die blare fluister – welkom tuis, boer, staatsman, Afrikaner.
Steeds geen antwoord oor Rugbykampioenskap
“Daar is nog verskeie hekkies wat oorkom moet word as dit [die Springbokke se deelname] bevestig sou word.”
Kleuterskoolwerker wat kinders aanrand: ‘Sy moet swaar gestraf word’
Verskeie video’s het verlede jaar die lig gesien wat wys hoe kleuters aangerand word.
‘Beëindig grendeltyd’, verklaar mediese kundiges wêreldwyd
“Die huidige grendelbeleide het ʼn verwoestende uitwerking op korttermyn- en langtermyn- openbare gesondheid.”
Koshuisinwoners by Maties stuur prokureursbrief
Die brief handel oor die besluit dat Huis Marais van volgende jaar af studente van albei geslagte gaan huisves,
Krugerdag – Paul Kruger 1825-1904
Wat is die werke wat hy vir ons nagelaat het en wat na sy dood nog sou spreek?
Jong motorfietsryer sterf in tref-en-trap
“Die 23-jarige man en sy motorfiets is in die middel van die pad aangetref.”
Jan Blohm: ‘Jenny’ speel soos ’n ‘fliek in my kop af’
Met sy jongste album, Jenny, wou die musikant Jan Blohm ʼn storie vertel van ʼn jong, verliefde paartjie op De Aar in die Karoo – ʼn storie wat al langer as 15 jaar by hom spook.
Senekal: Aanklagte teen boer ‘onregverdig en ruik na rassisme’
“Dit is duidelik dat die vervolgingsgesag ʼn voorbeeld van mnr. Pienaar wil maak om sodoende ʼn boodskap aan die boere en die landbougemeenskap te stuur.”