In ons reeks, Brandhout vir die oudag, kuier ons vandag saam met die toerleier, Marius du Plooy, in Slowenië se hoofstad Ljubljana.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Oktober 2020
Kaapse munisipale swembaddens dán oop
Die Stad Kaapstad het egter daarop gewys dat dit nie sake soos gewoonlik gaan wees nie.
Koning Nadal het g’n voete van klei
Kommentators het dit as die beste vertoning ooit op ’n kleibaan bestempel en hy het in die proses Roger Federer se Grand Slam-rekord geëwenaar.
Vierjarige se lyk in boks gekry
Die seuntjie het glo na ʼn winkel geloop en is nie weer gesien nie.
Senekal: DA gaan Malema, Paulsen ook by polisie verkla
Malema het Saterdag nóg ‘n omstrede plasing op Twitter gemaak.
Dís hoe vinnig brande tussen plakkershutte versprei
“Tydens die proefneming is temperature van tot omtrent 1 200 °C gemeet en meters-hoë vlamme het by die huise uitgepeul.”
Hamilton ewenaar Schumacher se rekord
Ná Sondag se ren het Mick Schumacher een van sy pa se laaste valhelms wat hy in 2012 gedra het, kort voor sy ernstige ski-ongeluk, aan Hamilton oorhandig.
Raad vir parfuumliefhebbers
“Moenie jou polse teen mekaar vryf nie, want dit beskadig die molekules van die parfuum en verander die reuk daarvan.”
Nege dood in twee botsings
Nege mense is dood en sewe beseer in twee botsings wat onderskeidelik in die Vrystaat en Wes-Kaap plaasgevind het.
Boek-uittreksel: ‘Die Bybel in fokus’ – God praat met Christene
“Om God te ken, gaan oor meer as net kennis óór God. Dit is kennis wat vanuit ’n verhouding groei.”
MotoGP: Brad sukkel in die reën en koue
Dit was beslis nie ʼn goeie naweek vir die Binder-broers van Krugersdorp nie.
Dr. Fransman: Oor die ‘ding’ voor haar naam
“Ek het nie klomp geld nie, maar ek help hulle om te glo. Want daar was mense wat my gehelp het en gesê het, “You can be anything!”
Eeufeesviering van Voortrekkers in die Vrystaat
’n Eeu van Voortrekkerwees in die Vrystaat is Saterdag met die onthulling van ’n splinternuwe vrouebeeld by die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein gevier.
Bejaarde helder oordag oorval
“Die 94-jarige vrou het ʼn klop aan haar deur gehoor en gesien daar is twee mense, ʼn man en ʼn vrou, met bokse in hulle hande by die deur. Hulle het gesê hulle skenk klere vir minderbevoorregtes.”
Minder krediet in 2de kwartaal toegestaan
Meer as ʼn halfmiljoen verbruikers se skuld is nou nie meer in sogenaamde goeie status nie.
Johnson probeer Britte laat fokus op toekoms ná pandemie
Die Britse premier, Boris Johnson, verkeer die afgelope ruk onder groot druk en in sy toespraak het hy ʼn optimistiese beeld van die Verenigde Koninkryk ná die Covid-19-pandemie probeer gee.
Walviskarkas naby Strandfontein verwyder
Dit blyk dat die walvis al ʼn paar dae lank dood is.
Kuier in Nagkantoor: Die storie agter Koos Kombuis en Lisa se klavier
Koos Kombuis vertel dat hy eendag in ʼn pizzaplek in Oranjestraat gesit en eet het toe hy deur die venster vir Liza Geldenhuys saam met Nataniël sien stap het.
SA se Morris maak sy stem vir RCB dik
AB de Villiers is egter vir ’n nulletjie agter die paaltjies uitgevang.
Sesjarige meisie weier dat rower TV vat
“Sy was nie bewus van die gevaar waarin sy verkeer het nie. Ons is baie bly dat sy en die ander huisbewoners geen leed aangedoen is nie.”