Die N4 is een van die besigste nasionale roetes wat strek van Mpumalanga in die ooste van die land tot Botswana in die weste. Motoriste word nou opnuut gemaan om versigtig te bestuur.
Alles vir Maandag 12 Oktober 2020
Resep: Honde-bederfbak
Koningskos vir wanneer jou hond hom goed gedra!
ANC ‘beskerm’ Ramaphosa oor Zim-vlug
Die DA sê dit is duidelik dat die ANC nou saamstaan om te keer dat die waarheid oor die vlug aan die lig gekom.
Dodetal ná gru-ongeluk styg verder
Die minister van vervoer het intussen sy medelye met die naasbestaandes van die slagoffers betuig.
TLU SA wil veiligheidsuitgawes teen belasting verhaal
TLU SA eis dat alle misdaadvoorkoming tot so ʼn mate verbeter word dat alle Suid-Afrikaners op enige plek in die land veilig is – en sê as die regering dié taak nie self kan uitvoer nie, moet dit van hom weggeneem word.
Covid-19-statistieke: Só lyk jongste syfers
Die herstelkoers staan steeds op 90%.
Gedagte vir die dag: Dwaal
Sit ’n wag voor my mond, Here … Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge … (Psalm 141:3-4)