Willemse is einde September in sy huis vermoor.
Alles vir Dinsdag 13 Oktober 2020
Boekresensie: Sonder dié boek is taalpraktisyns armer
Pas het nóg ’n boek verskyn wat elke taalpraktisyn in hul arsenaal móét hê: “Gewone Taal: ’n Oorsig” deur prof. Eleanor Cornelius. George de Bruin verduidelik waarom taalpraktisyns ‘n plek op hulle boekrak vir dié boek moet maak.
Boek: ‘Offers vir die vlieë’ – Fanie Viljoen
Fanie Viljoen se ‘Offers vir die vlieë’ is in 2019 as die wenner van Lapa se jeugromankompetisie aangewys.
Pa stig glo brand waarin hy, dogters sterf
“Nadat die brand in bedwang gebring is, is die gebrande liggame van die twee dogters in aparte kamers gevind.”
Vandag se sportnuus
Motoriste koes soos wat De Villiers se sesse in strate neerreën.
7 redes om rooibos by jou skoonheidsroetine in te sluit
“Spoel jou hare minstens een keer per week af met sterk, afgekoelde rooibostee vir gloeiende lokke.”
Brendin Horner-moord: Verdagte al 16 keer in hegtenis geneem
Een van die verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die jong plaasbestuurder, Brendin Horner, is al 16 keer vantevore in hegtenis geneem.
Video: Kom ons gesels oor doeltreffende skoolbestuur
Vir Verna Stuurman gaan dit veel eerder oor die geleenthede wat vir leerders en onderwysers by ʼn skool geskep word en ʼn skool se hele waardestelsel.
Malema, Ndlozi vandag weer in hof
Daar is intussen ook Maandag nog strafregtelike klagte teen Malema en ‘n ander EFF-LP aanhangig gemaak.
Boer verjaag aanvallers wat hom aan die brand steek
ʼn 31-jarige boer van Koffiefontein in die Vrystaat het skote op twee aanvallers afgevuur nadat hulle petrol oor hom uitgegooi en dit aan die brand gesteek het.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Die Hoop wat die beste is
In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ’n lewende hoop … (1 Petrus 1:3)