Sowat 28 km² van Kilimandjaro is reeds verwoes in ʼn brand wat al vier dae lank woed.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Oktober 2020
Ondersoek oor beleërde Poskantoor geëis
Die nasionale tesourie het verlede maand aan lede van die parlement gesê die Poskantoor sal na verwagting hierdie finansiële jaar sowat R2,1 miljard se verliese ly.
WVF wil Ters-bedrog met blitslyn takel
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) het ʼn blitslyn beskikbaar gemaak vir persone wat bedrog wil aanmeld wat met die Covid-19- tydelike verligtingskema (Ters)-voordeel en ander bedrieglike aktiwiteit verband hou.
Ondersoek ingestel oor vrou se liggaam in vrieskas
Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in ná ʼn 80-jarige vrou se liggaam Maandag in ʼn vrieskas gevind is.
Geen borgtog vir Agrizzi
Die voormalige hoof van die omstrede maatskappy Bosasa, Angelo Agrizzi, se aansoek om borgtog is Woensdag in die Palm Ridge-landdroshof afgekeur.
ToekomsVenster: Jou roeping soos die van Johannes
“Ek is die stem van een wat roep maak die pad van die Here reguit.”
Ekonomiese herstelplan: DA vra vir minder praat, meer doen
Steenhuisen sê die konsepweergawe van die plan bevat pro-groei-hervormings wat, indien dit in werking gestel word, ʼn geweldig positiewe uitwerking op die land se ekonomie en maatskaplike welstand gaan hê.
Senekal: Solidariteit steun vreedsame protes teen plaasmoorde
“Sterk maar gedissiplineerde protes is nodig. Die boodskap en beelde wat Vrydag in die wêreld ingestuur moet word, is van ’n gemeenskap wat in krag en selfbeheersing saamstaan. Ons mag nie toelaat dat enige radikale randfigure dié gebeure kaap nie.”
Eskom wil wanbetalende munisipaliteite ná hofuitspraak vasvat
Eskom sê die uitspraak het ʼn belangrike regspresedent geskep wat beteken dat hy net verplig is om krag aan betalende kliënte te voorsien.
Ramptoestand wéér verleng
Die verlenging sal glo die regering in staat stel om na “normaal” terug te keer.
Ope brief: ’n Oproep tot aksie teen plaasmoorde
“Ons is moeg vir die dubbelstandaarde wat in Suid-Afrika heers. Ons weier om tweedeklasburgers te wees. Ons is niemand se onderdane nie. Die land is in ʼn krisis en vertroue is op ʼn laagtepunt.”
Gits, maar Tuks is ingenome met sy Affie-blits
Jong Pretorianer se tye vergelyk gunstig met dié van Akani Simbine en Wayde van Niekerk toe hulle ewe oud was.
Taxidrywer skuldig aan verkragting van jong passasier
Die taxibestuurder het destyds nie die kinders na hul ouma vervoer nie, maar eerder na ’n begraafplaas waar die verkragting plaasgevind het.
Frank Opperman sit avonture voort in ‘Steeds Donkie’
Frank Opperman, wat die rol van mnr. Barry Swart in die eenmanstuk ‘Donkie’ speel, is op 25 Oktober by die Atterbury-teater te sien in ‘Steeds Donkie’.
Regstreekse gesprek: Is plaasaanvalle deel van ʼn kultuur van geweldsmisdaad in SA?
Paul Maritz gesels regstreeks oor geweldsmisdaad in SA en spesifiek plaasaanvalle met dr. Pieter Mulder en dr. Johan Burger. Volg die regstreekse uitsending van hierdie gesprek Woensdag 14 Oktober om 15:00.
Solidariteit geskok oor al hoe minder funksionerende skole
“Daar is tans ʼn verstommende 45% van jong mense wat geen vorm van werk, opvoeding of opleiding ontvang nie.”
Polisie slaan toe op Kaapse daggalab
Vier verkoelingseenhede op die perseel is in kweekhuise omskep.
Laaste verdagte in sertifikaat-bedrogspul gevonnis
Dit het later aan die lig gekom dat Abrahams sy onwettige bedrywighede voortgesit het selfs nadat hy op borgtog vrygelaat is. Hy is egter wéér aangekeer.
Bedrogklag ná ‘bruin’ man aandui hy is ‘Afrikaan’
Die LUR van onderwys is geskok nadat haar departement glo ’n man van bedrog aangekla het nadat hy homself as swart in plaas van bruin op sy CV geïdentifiseer het.
Peperduur opgraderingswerk aan dubbeldekker-hoofweg misluk
Die twee jaar lange opgraderingswerk het nagenoeg R169 miljoen gekos en moes die dreineringstelsel aansienlik verbeter.