Dit was ’n baie lang toer in ’n baie kort tyd, maar die Ducati-ryers was dit almal eens dat hulle dit more weer sal doen.
Alles vir Woensdag 14 Oktober 2020
#JongStemme: Senekal – Oppas vir ʼn Noord-Ierse geweldspiraal
Hoewel ʼn mens daarop bedag moet wees om nie eietydse gebeure in geskiedkundige boksies te forseer nie, kon ek nie help om aan die ooreenkomste tussen post-Senekal Suid-Afrika en die Noord-Ierse Troubles (1969-1998) te dink nie, skryf Frederik van Dyk, ‘n LLM-kandidaat.
Vandag se sportnuus
Cristiano Ronaldo toets positief vir Covid-19.
Sintaksis: Die narsistiese onderwerp
Die onderwerp (of subjek) van ‘n sin is ‘n narsis. In sinsontleding (sintaksis) is hierdie narsistiese laventelhaan regmatig die fokuspunt van die sin.
Christendom kwyn weg in Midde-Ooste en Wes-Asië
Hoewel die Christelike geloof sy oorsprong in die Midde-Ooste het, is minder as 5% van die mense wat vandag in dié streek woon nog Christene.
Begroting dalk eers week later bekend
Die afhandeling van die regering se ekonomiese herstelplan is een van die redes vir die minister se versoek om uitstel.
Vrou kritiek na motor bees tref
Die bees is in die botsing dood.
Ranger vs. Hilux – waar staan dinge nou?
Ford se opknapping is effe kleiner as dié van Toyota, maar die Ranger was ver voor die Hilux in seker opsigte.
Nobelprys hierdie keer nie polities gelaai
Dit was goed dat die Nobelkomitee hulle nie dié keer deur mediagolwe laat meesleur het nie, soos wat al in die verlede gebeur het.
‘Daar is meer krag in selfbeheersing as anargie’
“Die gebeure by Senekal in die Vrystaat bevestig dat gemeenskappe in Suid-Afrika breekpunt bereik het.”
Luister: Wiele2Wiele ry met die Hilux Legend RS-bakkie
Hierdie week kry opgeknap ‘n nuwe betekenis wanneer Wiele2Wiele gaan ry met Toyota se nuwe Hilux Legend RS-bakkie.
Laaste skuldige gevonnis vir Zelda van Niekerk se moord
Die laaste van die drie mans wat skuldig bevind is aan die moord op Zelda van Niekerk, is Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad gevonnis.
Horner-besoek: ‘Regering neem landelike veiligheid ernstig op’
Bheki Cele, minister van polisie, en Ayanda Dlodlo, minister van staatsveiligheid, het die vermoorde Brendin Horner se ouers, Robbie en Mietjie, Dinsdag besoek. Die jong voorman se werkgewer, Gilly Scheepers, en sy vriendin, Lenize Taljaard, was ook teenwoordig.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Koninkrykskinders
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle”. (Lukas 18:16)