Die betrokke polisiebeampte staan nou tereg op aanklag van korrupsie en afpersing.
Alles vir Donderdag 15 Oktober 2020
‘Gidion, Mighty Warrior of God’ – ma se weergawe van kind se stryd
“In werklikheid leef ons in ‘n gebroke wêreld wat nie sin maak nie. Waar slegte dinge met goeie mense gebeur. Maar tog volhard ons, want geloof is al wat ons het.”
#JongStemme: ’n Ope brief aan Bheki Cele en Cyril Ramaphosa
Dis tyd dat ons moet besef dat die einste regering wat aan bewind is, hulle nie wil bemoei om ons te beskerm nie, skryf Vincent Geldenhuys, ’n derdejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.
Hooggeregshof besluit nou oor Senekal-man se borgtog
André Pienaar is in hegtenis geneem nadat chaos by die Senekal-landdroshof uitgebreek het waar twee mans in verband met die moord op Brendin Horner verskyn het.
Vergewe die intellektuele, want hulle weet nie wat hulle doen nie
Die voorval by Senekal het hierdie leuenprofete weer duidelik ontbloot.
Video: Polisieman aangekla van aanranding
In die video kan gesien word hoe die beampte doelgerig na die man stap en hom begin slaan.
Vryspraak: Dink voor jy doen in tyd van konflik
Om te dink voor jy doen, is altyd belangrik, maar in ‘n tyd van spanning en konflik is dit noodsaaklik.
Proteas se Shadine praat oor netbal in Australië
“Met ses minute se spel in die wedstryd oor was ons met agt doele agter. Ons het egter op die ou einde met een doel gewen.”
Rasseklassifikasie: Klag teen onnie teruggetrek
Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, word die gebreke van Suid-Afrika se “absurde” rasstelsel nou blootgestel.
Kinnear-moord: Kilian vra dán borgtog
Die saak is intussen na ʼn ander hof oorgeplaas weens beweerde veiligheidsrisiko’s.
We^Can vier fees saam met helde van gemeenskap
Kosprodukte van 77 989 kg is aanlyn ingesamel en versprei in Gauteng en verskeie ander provinsies.
Tafel gedek vir Cheetahs/Bulls-stryd in Bloem
Die sterbelaaide Pretorianers – wat met spelers soos Morné Steyn, Arno Botha, Duane Vermeulen en Jason Jenkins spog – is juis een van die spanne wat die Cheetahs graag sal wil wen.
Koffiefontein-boer oorleef aanval met mes, brand
“Ek voel opstandig, bang en kwaad en dan word ek weer oorweldig deur dankbaarheid. Ek is dankbaar dat my man lewe en dat my kinders hul pa gespaar is.”
Terroriste-aanval lei winkeleienaar na Jesus
“Ek het begin om oor en oor te bid. Ek het in trane aanhou bid en vir Jesus gevra om my ʼn nuwe lewe te gee – ʼn lewe as sy dienaar. Terwyl geweld om my gewoed het, het ek my lewe vir die Here gegee.”
Staking by Gautrein opgeskort
Só lyk die ooreenkoms wat tussen Gautrein en die vakbonde bereik is.
Besluit oor verlengde ramptoestand ‘nie ligtelik geneem’
Wêreldwyd is daar al hoe meer teenkanting teen inperkingsmaatreëls as ʼn manier om die virussiekte te bekamp.
Boek: ‘Om weer te droom’ – Elsa Winckler
‘Om weer te droom’, deur Elsa Winckler, is ʼn inspirerende verhaal wat die invloed van trauma ondersoek en die belangrikheid van hoop en drome beklemtoon.
Drie sterf in skietgeveg met Valke
Die beamptes het die verdagte voertuig op die M1-snelweg gewaar en agternagesit.
Vandag se sportnuus
Blitsige Anrich Nortjé boul die vinnigste aflewering in IPL-geskiedenis.
Annelien se kombuis: Boerseep
Boerseep maak is ’n tradisie waaraan ek as jong kind blootgestel is – sommer sulke groot dik baksteenskywe wat my ma dan nog verder kleiner gesny het na gelang van die bestellings.