Die musiekvideo vir “Anders” is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Alles vir Donderdag 15 Oktober 2020
Agrizzi: Luukse huis, motor en bankrekeninge in Italië
Die ondersoekdirektoraat van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) voer aan dat Angelo Agrizzi gelieg het oor die waarde van sy roerende bates en dat hy ook nie sy bande met Italië verklaar het nie.
Ramaphosa aangeraai om twee regters te skors
Die regterlike dienskommissie (RDK) het pres. Cyril Ramaphosa aangeraai om twee hooggeregshofregters te skors.
Weermaghoë se vrou in hof vir bedrog van miljoene
Daar is verlede jaar berig dat daar talle foto’s op sosiale media gedeel is waarin sy en haar man spog met hul luukse leefstyl.
Covid-19-statistieke: Net minder as 2 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Wie het die reg …?
Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? (Psalm 24:3)